Nuut by Protea: Die bullebakke: episode 7 deur Aaron Blabey

  • 0

Vertaal deur Kobus Geldenhuys

Die Bullebakke het die ruimtewesens ontkom deur een of ander knoppie – OEPS – te druk, en het in die tyd van die dinosourusse beland! Ja, julle het reg gehoor! Die helde word deur dinosourusse gejag ... Maar wie moet nou eintlik bang wees vir wie?

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top