Op die redakteur se lessenaar

Nuut by Tafelberg: Mieke 3: Weerlig oor Mtwana deur Christien Neser

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-25

Dis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie en kom nie naweke huis toe nie.

Nuut by LAPA: Theseus deur Maritha Snyman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-25

Sy pa soek ’n seun wat sterk en magtig is. Met sy superkrag kry Theseus die sandale en swaard en beplan om sy pa te gaan ontmoet, maar die pad soontoe is besonder gevaarlik.

New from Delta Books: General Jan Smuts by David Brock Katz

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-18

His penchant for manoeuvre warfare and mounted infantry freed most of the vast German territory from Lettow-Vorbeck’s grip.

Nuut by Lux Verbi: Het ek my geloof verloor? deur Pierre du Plessis

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-18

Vandag se mense wil nie in belydenisskrifte vir antwoorde krap nie en die kerk beïndruk hulle nie. Hierdie boek is ’n gids op jou geloofsreis. Dit wys dat daar ’n ander manier is om te dink oor geloof, God en godsdiens.

New from Delta Books: A breed apart by Johan Raath

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-18

Much of what Raath underwent still forms part of present-day Special Forces training. Comprehensive and revealing, this book shows why these soldiers truly are a breed apart.

New from Jonathan Ball Publishers: Don’t upset ooMalume by Hombakazi Mercy Nqandeka

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-18

Returning to the family homestead in the Eastern Cape for the holidays, and worried that your city ways and less than perfect knowledge of Xhosa culture will get you a wagging finger in the face from ooMalume – the uncles?

New from Tafelberg: Red tide by Irma Venter

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-18

A week before getting married, Janien Steyn is found dead on her parents’ farm in her wedding dress. Desperate for answers, retired top cop Jaap Reyneke begs Sarah Fourie, a convicted hacker, to help him find out what happened to his niece.

New from Melinda Ferguson Books: Mad bad love by Sara-Jayne Makwala King

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-18

She's convinced that she’s finally heading towards her "happily ever after". But six weeks after discovering she’s pregnant, Enver relapses on heroin and disappears ...

Nuut by Protea Boekhuis: Kodachrome deur Tom Dreyer

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-11

Om hierdie skryfsels te lees is soos die oomblik wanneer jy ’n 3D-bril opsit of ’n towersampioen eet: Alles lyk opeens anders, die wêreld is op sy kop gedraai, oral knetter moontlikhede.

Nuut by Hemel & See: Verdeelde stand | Divided stance deur Celesté Fritze

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-11

Die digter gebruik die taal van die moeder en die werkstaal van die vader om wydlopende temas soos die omgewing, meertaligheid, tolking, die politieke bestel, die liefde, verlies en veroudering, die Covid-19-pandemie, metapoësie, delusies, en drome aan te roer.

New from Catalyst Press: Today is tomorrow by Caroline Kurtz

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-11

A deeply personal examination of South Sudan at war – and a woman at war with herself – Today is tomorrow shines a warm light on the darkest of places.

New from Catalyst Press: The Cedarville shop and the wheelbarrow swap by Bridget Krone

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-11

When Boi stumbles upon a story about a Canadian man who traded his way from a paperclip to a house, Boi hatches his own trading plan starting with a tiny clay cow he moulded from river mud.

Nuut by Naledi: Halfpad hol deur Amos van der Westhuizen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-11

Halfpad hol is die storie van vier karakters wat hulle lewensweg moet vind in die godsdienstig versplinterde landskap van postapartheid Suid-Afrika.

Nuut by Penguin Random House: Die drie lewens van Hannli Human deur Connie Luyt

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-11

Sal haar ouma se belofte van ’n gelukkige lewe vir haar hier op Salt Rock waar word – of lê haar geluk verder noord in die Afrika-landskap van haar kindertyd?

Nuut by LAPA: Vleisfees op Karibib deur Isa Konrad

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-11

Liefde en dood loop hand aan hand deur die woestyn. Ná haar egskeiding keer Alet Snyman terug na Karibib om die drade wat sy aan die begin van die jaar daar laat lê het, weer op te tel.

Nuut by LAPA: Hartklop deur Sunel Combrinck

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-11

Die dood. Dis al waaraan Lumi kan dink, en in ’n poging om seker te maak dat sy verder as haar sewentiende verjaarsdag leef, word sy deur haar peetouers in ’n kosskool vir tienerfae gesit.

Nuut by Sunbird Publishers: VELD – Voëls van Suider-Afrika: Die volledige fotogids

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-03

Hierdie gids bring die heel nuutste foto’s, navorsing en verspreidingsdata oor alle voëlspesies wat tot op hede in Suider-Afrika aangeteken is, byeen.

New from Penguin Random House: Dear Comrade President by André Odendaal

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-03

In his annual presidential address on 8 January 1986, ANC president Oliver Tambo called on South Africans to make apartheid ungovernable through militant action.

Nuut by LexisNexis: Rautenbach-Malherbe Staatsreg deur IM Rautenbach

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-03

Enigiets wat oor staatsreg en menseregte te sê is, kan soos in enige ander taal en op enige vlak in Afrikaans gesê word. Hierdie uitgawe is bygewerk en gepubliseer om toegang tot die Suid-Afrikaanse Grondwet en Handves van Menseregte in Afrikaans te gee.

New from Penguin Random House: The errors of Dr Browne by Mark Winkler

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-03

Mark Winkler’s novel is a wry and insightful glimpse into the limits of reason, the patriarchal need to control every aspect of womanhood, and our ongoing preoccupation with reputation.

Top