Op die redakteur se lessenaar

Nuut by LAPA: Die klein boek van skouspelagtige sport deur Fanie Viljoen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-07

Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

Nuut by LAPA: Jy handle dit net deur Eleanor Lombard

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-07

Drikus voel soos God se afskeepkind. Hy kan nie rugby speel nie. Hy het nie veel maats nie. Hy verloor die skaaktoernooi. En dan is hy in ’n fietsongeluk en daar is nie geld om dit reg te maak nie.

Nuut by LAPA: Nellie en Sion: Thwala deur Claudette Browne Storrar en Freda Meyer

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-07

Hierdie titel is die tweede in die reeks en gaan oor ’n klein seuntjie, Sion, en sy kreatiewe en inspirerende oppasser, Nellie.

Nuut by LAPA: Die Alfa van Alfaville deur Theresa van Baalen en Luan Serfontein

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-07

Rikus moet by sy oom Jake gaan kuier die vakansie. Hy sien nie juis uit nie, maar ten minste het sy oom ’n cool werkswinkel waar hy karre regmaak.

Nuut by Protea Boekhuis: Tien voor een deur Adele Vorster

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-07

Omdat dit in kleinerige brokke aangebied word, omdat dit soveel donker humor bevat en ontdaan is van selfbejammering, omdat die taal so lewendig is, is dit toeganklik sowel as … wel, gewigtig.

Nuut by Protea Boekhuis: Narreskip deur Johan Myburg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-07

Louis Esterhuizen: "Nog selde het ek ’n versameling gedigte teëgekom wat so volgehoue en voluit op satire ingestel is, in dié mate dat hierdie gedigte gunstig vergelyk met MM Walters se indrukwekkende digterskap."

Nuut by Tafelberg: Donker web (skooluitgawe) deur Fanie Viljoen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-31

As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkoper Onderwêreld.

Nuut by Human & Rousseau: Môre en gistraand en die einde van die maand deur Philip de Vos

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-31

Dié jongste bundel verse deur Philip de Vos is vir jonk én oud, en getuig opnuut van sy vakmanskap as digter, sy slinkse, aweregse humor, maar ook sy fyn waarnemingsvermoë.

Nuut by Naledi: Handspoor deur Louise Boshoff

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-31

Louise poog om die ervaring van ontdekking, hetsy van emosie, ’n landskap of die verloop en verliese van alledaagse lewe, te verbeeld.

Nuut by Naledi: Mianke fluister vir perde en skryf ’n storie deur Jan Bezuidenhout

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-31

Dié besonderse plaasnooi, wat met Downsindroom gebore is, boer en leef haar uit tussen perde, skape, beeste, wild, klein diertjies in die veld, haar honde en die plaasmense op Beestekuil.

Nuut by Pharos: Skryf Afrikaans van A tot Z (3de hersiene uitgawe) deur Dalene Müller en Sebastian Pistor

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-31

SAAZ3 is vir alle teksversorgers asook ander taalgebruikers wat effektief in Afrikaans wil kommunikeer.

Nuut by Lux Verbi: Alle sondaars welkom deur Jaco Strydom

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-31

Die boek sal jou uitdaag om saam te soek na die wilde waarheid, na geloof te midde van ongeloof, bygeloof, misterie en verwondering.

Nuut by LAPA: Die skool vir rampspoedige talente en ander gelukkige stories, saamgestel deur Marieta Nel

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-24

’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur.

Nuut by LAPA: Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories, saamgestel deur Marieta Nel

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-24

’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur.

Nuut by LAPA: Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur deur Jaco Jacobs

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-24

Wees gewaarsku – hierdie boek is propvol feite wat jou kan naar maak en laat gril!

Nuut by LAPA: Vrydag is ek verlief deur Cecilia Steyn

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-24

Ella Olivia is ’n kranige lysiemaker wat haar hele lewe fyn probeer beplan, want sy glo alle slegte dinge gebeur op Vrydae.

Nuut by LAPA: Die bok wat sy spring verloor het deur Marleen Lammers

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-24

Wat is ’n springbok sonder sy spring? Net ’n ... bok?

Nuut by Tafelberg: Bot deur Carien Smith

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

Bot is ’n verrassende debuut wat ’n eiesoortige staanplek in die Afrikaanse verhalewêreld kry.

Nuut by Penguin: Tenk deur Pieter Stoffberg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

Dit is van die grootste veldslae met Suid-Afrikaanse tenks in Angola. Daar is soldate wat sterf en vermink word. Ander breek onder die spanning. Almal keer terug met wonde in hul gemoed.

Nuut by Tafelberg: Moord op Pofadder deur Charné Kemp

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

’n Boeiende waremisdaadverhaal wat draai om geld, diamante, Krugerrande, seks en verraad.

Top