Op die redakteur se lessenaar

Nuut by Protea Boekhuis: Die hart het sy redes deur Helena Gunter

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-11

Of dit liefde vir die omgewing, ’n voorwerp of tussen mense is, in elke teks loop die liefde ’n pad wat sy meelopers by ’n tuiste bring, soms met ’n traan, meesal met ’n lag, maar altyd met nuwe insig.

Nuut by Protea Boekhuis: Die wonderwêreld van Willem Landman deur Johan Kruger

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-11

Willem is ’n formidabele bullshitter, ’n stiksienige siener wat moontlik, per ongeluk, wel oor sekere gawes beskik, effens kommin, ongeleerd, maar vol planne en met ’n oog vir ’n gaping.

Nuut by Naledi: Ons almal het ’n storie deur Lizelle Vermaak

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-05

Ons almal het een of ander tyd hoop en ’n reddingsboei nodig. Hierdie boek wil daardie hoop gee; ’n reddingsboei wees.

Nuut by Naledi: Aarde na firmament deur Lina Spies

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-05

In die afsondering van 2020 en 2021 het Lina Spies ’n hernude band met die aarde gevoel en dikwels troos gevind by haar geliefde kat, Mouschi.

New from Tafelberg: Now you know how Mapetla died by Zikhona Valela

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-05

Mapetla Mohapi was a leading member of the Black Consciousness Movement, and the first to die in detention in 1976.

New from Kwela: The man who loved crocodile tamers by Finula Downing

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-05

Gina knows hardly anything about her father apart from the fact that he was once engaged to Koringa, a crocodile tamer, and that he is buried in an unmarked grave.

New from Best Books: Fun with English First Additional Language in grade 1 – Workbook by Mart Meij and Glaudina Rossouw

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-30

This workbook has been written along with the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) guidelines. It follows the CAPS-prescribed progression of topics, and the prescribed progression of phonics and reading skills to be acquired.

Nuut by Tafelberg: Spikkelsterre op Mtwana deur Christien Neser

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-30

Mieke se pad kruis met Sasha Dyssel, Miss Eco Warrior Limpopo-finalis, wat die skool en Mtwana se gas is.

Nuut by Human & Rousseau: Felina Kat, geheime agent deur Louise Smit, geïllustreer deur Zinelda McDonald

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-30

Timo wonder wie die geheimsinnige inwoner op die boonste verdieping van hulle woonstelblok is. Wanneer hy gaan ondersoek instel, verander sy vervelige skoolvakansie skielik in ’n groot avontuur!

New from Icon Books: Unforgiven by Liz McGregor

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-23

Unforgiven tells a story seldom told: What happens to a family when one of their own is murdered? In a country where, year upon year, tens of thousands of people lose a loved one to violence.

New from Jonathan Ball: Masters of money by KC Rottok Chesaina

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-23

In sharing valuable lessons – learnt over many years – these finance leaders give readers the inside track to make it in the world of business.

Nuut by Penguin: Kosbaar deur Elmarie Berry

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-23

Kosbaar is Elmarie Berry se eerste kookboek hoewel sy reeds sedert 2015 ’n bekende kosblogskrywer is.

Nuut by Human & Rousseau: Eugene deur Kirby van der Merwe

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-23

Eugene ken van skollies, gangsters en crooks. Hy is streetwise, al lyk hy nou soos iemand uit die upper middle class.

Nuut by Human & Rousseau: Die wet van Gauteng deur Hannes Barnard

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-23

Die wet van Gauteng het ’n eg verweefde Suid-Afrikaanse intrige: politieke faksiegevegte, korrupsie en geldwassery.

Nuut by Protea: Vrydagaand, saamgestel deur Elsa Winckler

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-23

Liefdeskortverhale deur 27 bekende Afrikaanse skrywers om jou naweek op ’n romantiese noot te begin

Nuut by Hemel & See: Beurtelinge – ’n romoir deur Pirow Bekker

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-16

In dié publikasie, Bekker se 23ste publikasie sedert 1965, word die leser meegevoer deur sy herinneringsreise na plekke van herkoms en vroeëre verblyf, sowel as die verlede in sy eie gedagtes.

Nuut by Protea Boekhuis: Moer deur Michèle Meyer

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-16

Daar is ’n ongewone, ontgogelde blik op swangerskap, ontdaan van blosende skoonheid, vreedsame afwagting en innige vervulling; eerder gekenmerk deur vrees, angstigheid en ongemak.

Nuut by Penguin: Stirring the pot deur Quraisha Dawood

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-16

At Summer Terrace flats in hot and humid Durban, the friendships between the women are as intricate as the curling patterns of henna tattoos.

Nuut by Penguin: Die geheim van Mussolini se kaart deur Constant van der Merwe

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-16

Elena ontdek ’n ou kaart in die solder op hul plaas; ’n kaart wat haar Italiaanse oupa as krygsgevangene na Suid-Afrika gebring het. Dis ’n vonds wat kan lei na ’n goudskat wat die diktator Mussolini in oorlogsbunkers weggesteek is.

Nuut by LAPA: Bloedbande deur Jeanette Stals

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-16

Elke huis het sy kruis. Speurder-sersant Luna Joubert van die Stellenbosch-polisiediens word gestuur om die eienaardige dubbele moord op die eienaar van ’n kwekery en sy vrou te ondersoek.

Top