Op die redakteur se lessenaar

New from Penguin: City of the dead by Jonathan Kellerman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-24

At 5am in the upscale neighbourhood of Westwood Village, two removal men are making a routine pick-up when they make a fatal hit. It’s a man – who appeared from nowhere – naked and with no means of identification.

New from Umuzi: Two tons o' fun by Fred Khumalo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-16

A car has collided with a Coca-Cola truck in Alexandra. The overturned trailer is spilling its contents, which residents are carrying off in their plastic 'Shangaan Gucci' bags.

New from Penguin: Halley's Comet by Hannes Barnard

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-16

This is an excellent coming-of-age story, full of emotion and nostalgia, set in a troubled country where doing the right thing was not always easy.

Nuut by Protea: Kaap deur Hans Pienaar

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-16

In sy jeug het Marnus ’n beweging op die been gebring om teen diensplig te agiteer en toe gesê as die toekomstige ANC-bewind nie uitwerk nie, sal hy en sy vriende maar die Kaap afstig en daar gaan woon.

New from Protea: A history of South Africa, edited by Fransjohan Pretorius

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-16

This extensive history of South Africa was written by some of the country’s most prominent historians such as Hermann Giliomee, Jan Visagie, David Scher and Fransjohan Pretorius.

Nuut by Naledi: My kind is doof of hardhorend – wat nou? deur Karina Jooste-van Aarde

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-16

Baie vrae word onbeantwoord gelaat weens onkunde en omdat daar geen behoorlike ouerleiding uit dowe mense se oogpunt is wat horende ouers help om ’n dowe of hardhorende kind in Suid-Afrika op te voed nie.

Nuut by Naledi: Teen Helderberg deur Louis du Plessis

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-16

In die bundel beleef die skrywer – sedert sy jong dae teen Helderberg – met boeiende rym ’n reeks uitdagende kontraste.

Nuut by Naledi: Minjonet en Bitterbos deur Thomas Deacon

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-16

Die bundel sentreer om ouer word, die jeugdige energie wat daarmee afneem, ’n herbesoek aan dit wat was en ’n skrynende begeerte daarna.

New from Kwela: It doesn't have to be this way by Alistair Mackay

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-16

Spanning from present day until the near future, this novel tells the story of three men facing the rapid unravelling of their world, due to cataclysmic climate collapse.

New from Penguin: Smartwoman by Sylvia Walker

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-08

A must-read for every woman, at any age, who is serious about building wealth and obtaining financial independence.

New from Penguin: Guns and needles by Clinton van der Berg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-08

South Africa revels in its reputation as a sport-loving country. Yet just beneath the surface lurks a dark underbelly that reeks of cheating and illicit shenanigans, where shady characters and willing athletes are prepared to do whatever it takes to come out on top.

Nuut by Kraal Uitgewers: Spioenmeesters deur Henning van Aswegen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-08

Spioenmeesters onthul die feite oor 18 verskillende intelligensie-gevallestudies wat Suid-Afrika direk en indirek beïnvloed het.

Nuut by LAPA: Kry vir jou deur Francois Bloemhof

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-08

Prikkelende karakters. Verrassende situasies. Gevaar. Humor. Moord ...

Nuut by LAPA: Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes deur Philip de Vos en Piet Grobler

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-08

Dit is ’n land waar elke voëltjie sy eie lied het, die land van wie-weet-waar; die land waar jy oplaas die maan se skemerlig aan ’n wilgerboom se tak kan hang.

Nuut by Tafelberg: Koöperasiestories deur PG du Plessis

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-08

Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus.

Nuut by Malan Media: AHI: Die Afrikaanse Handelsinstituut – Die kaalkop waarheid oor 75 jaar van hoogte- en laagtepunte deur Tom Moodie

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-08

Die boek beskryf hoogte- en laagtepunte oor die 75 bestaansjaar van die Afrikaanse Handelsinstituut.

Nuut by Naledi: Blou feetjie deur Lizette Rabe

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-02

Hierdie is ’n storie met ’n begin en ’n einde wat weer begin. Blou feetjie is, nes alles en almal om haar, deel van die siklus van die lewe.

New from Penguin: How to be a revolutionary by CA Davids

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-02

A reluctant friendship develops between two people in an apartment block in Shanghai. Each has a secret, a hidden past that must not intrude upon the present.

New from Penguin: The man who never was by Douglas Kruger

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-02

David shares a close bond with his eight-year-old son, Chris, but their family is destroyed when David dies. In the afterlife, he is given an opportunity.

Nuut by Tafelberg: Wit leuen deur Ruan Kemp

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-02

Richter het ’n verlede, maar dis die hede wat hy ontglip. In die krake van dinge beweeg hy, systap hy die gesagte en die laspostenare, al die bakhand tentakels van die unitêre staat, Uiopa.

Top