Op die redakteur se lessenaar

Nuut by Protea: Die Swart Kat slaan staal deur Chris Sasner

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-12-15

In hierdie reeks avonture trek die Swart Kat vir ’n laaste keer berugte kriminele plat: hy meet kragte teen ’n sterkman wat juwele steel, trap ’n sluwe fietsdiefstalsindikaat vas en ontmasker ’n spul skurke wat geldnote vervals. En hierdie keer sal almal uiteindelik weet die Swart Kat het toegeslaan! 

Nuut by Naledi: Meer as woorde deur Rina Cascione

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-12-06

Dié bundel ontgin aspekte van die liefde, reise na Europa, weduweeskap en jeugherinneringe.

Nuut by Naledi: Vrugbeginsel deur De Waal Venter

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-12-06

’n Gedig kan die begin van ’n vrug vir die leser wees – ’n vrug van verbeelding, van ’n beter soort verstaan van die wêreld om jou.

Nuut by Tafelberg: Anderkind Betsie van Niekerk

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-12-06

’n Storie oor twee dapper tieners, Johannes en Dina, tydens die dodelike griepepidemie van 1918.

New from Modjaji: Cosmonauts do it in heaven by Keith Gottschalk

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-12-06

With wit and paradox, these poems explore our solar system, and celebrate astronomers and spaceflight.

Nuut by Human & Rousseau: Speurder Kwaaikofski: Die boeliebom deur Jürgen Banscherus

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-23

Kwaaikofski verwag net een ding van skool: rus en vrede! Dit is tog die enigste plek waar ’n besige privaat speurder kan ontspan.

Nuut by Human & Rousseau: Christine le Roux – Keur 7

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-23

Keur 7 bevat drie heerlike liefdesverhale wat met humor en sensitiwiteit vertel word.

Nuut by Protea: Ysterklou Beperk deur Johannes Hamman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-23

In dié maatskappy is die familie se belange oor die geslagte versamel, bewaar en uitgebou – en op sy beurt beskerm Ysterklou hulle. Dit is nie altyd ’n mooi storie nie.

Nuut by Tafelberg: Meer as net ’n ma deur Lente Swift, Suzanne Smit en Juanli Theron

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-17

Drie doodgewone ma’s het besluit dis genoeg van die mededinging en oordeel – ma’s behoort mekaar eerder te ondersteun.

Nuut by Tafelberg: Ivoor deur Jaco Wolmarans

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-17

Tex Texeira se aandag is verdeel tussen dié saak en die selfdood van die Engelsman, ’n medesoldaat wat uit gewetensbeswaardheid nooit aan ’n vuurwapen gevat het nie.

Nuut by Protea: 14 maal moord deur Daniël Lötter

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-17

In hierdie opvolg op Daniël Lötter se eerste bundel moordverhale, 17 maal moord, wat einde 2020 by Protea Boekhuis verskyn het, vertel hy nog van Suid-Afrika se mees opspraakwekkende ware moordverhale in sy gemaklike en dikwels humoristies styl.

Nuut by Protea: Die troebadoer deur Marié Heese

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-11

Die troebadoer word in ’n siekeboeg wakker. Sy een oog en ’n paar vingers aan sy regterhand makeer. So ook sy geheue. Hy word versorg deur ’n sproetgesignon van die Moederheer se kaalvoetorde.

Nuut by Protea: Die Goorgomgaaitjie deur Julia Donaldson en Axel Scheffler

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-11

Hierdie is ’n nuwe uitgawe van Die Goorgomgaaitjie (die opvolg van die gewilde Die Goorgomgaai), nuut vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en vertaler Jaco Jacobs.

Nuut by Protea: Die seun wat saam met drake vlieg deur Andy Shepherd

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-11

Tomas het ’n groot geheim: Hy het ’n klein drakie wat hy in sy oupa se tuin gekweek het.

Nuut by Protea: Die seun wat saam met drake lewe deur Andy Shepherd

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-11

Tomas het ’n groot geheim: Hy het ’n klein drakie wat hy in sy oupa se tuin gekweek het.

New from Catalyst Press: Madame Livingstone by Barly Baruti and Christophe Cassiau-Haurie

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-11

Based on the true story of two vastly different men – one Belgian, one African – who take on one impossible mission: the sinking of a German battleship in the Congo.

New from Catalyst Press: Roads and bridges by Glynnis Hayward

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-11

When the taxi Mandy is riding in runs out of petrol, she and her companion are stranded alongside a country road with their fellow passengers, all of whom are Zulu.

Nuut by Protea: Geheime van die Wilde Woud deur Tonke Dragt

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-04

Die verhaal bevat al die bestanddele van ’n tydlose avontuur: ’n ware held, vriendskap, liefde, dapperheid, lojaliteit, ridderlikheid … en skelm skurke.

Nuut by Protea: Die bullebakke: episode 5 deur Aaron Blabey

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-04

Daar is slegte nuus en goeie nuus: Die wêreld gaan eindig, máár die Bullebakke is hier om dit te keer!

New from Tafelberg: How I took back my power by Nompumelelo Runji

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-04

Dealing with the topical issue of trauma and mental health, Nompumelelo’s inspirational story resonates deeply.

Top