Op die redakteur se lessenaar

New from Human & Rousseau: Veggielicious by Mokgadi Itsweng

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-28

Mokgadi Itsweng’s debut cookbook celebrates the garden and its seasonal bounty with easy, affordable and delicious recipes.

New from Protea Boekhuis: Charles Warren: Royal engineer in the age of empire by Kevin Shillington

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-28

The life of Charles Warren, royal engineer (1840–1927) is a compelling story full of action, conflict, triumph and disaster, with reputations gained and lost, all set against the background of an expanding British Empire.

Nuut by Protea Boekhuis: Zeus van Wyngaardt en die godin van die jag deur Julio Agrella

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-28

Soos wat hy elke spoor begin volg, vervaag die grense tussen die reële en die digitale wêreld, oortreder en slagoffer, skuld en onskuld …

Nuut by Protea Boekhuis: Hier waar ek nou is deur Matty Strydom

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-28

Hierdie boek is die kroniek van ’n ma se reis ná die selfdood van haar 19-jarige dogter, Jessica.

Nuut by Protea Boekhuis: Kom ons loop weg deur Erika Murray-Theron

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-28

In 2001 verander Erika Murray-Theron se lewe onherroeplik toe haar man, Tom, met Parkinsonsiekte gediagnoseer word.

Nuut by Protea Boekhuis: Is mos oos deur Jaco Alant

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-28

Is mos oos is ’n surrealistiese, byna absurde roman; ’n verhaal van verandering wat ontvou in die spel van name en die vervloeiing van uiterstes: hede/verlede, man/vrou, leuen/waarheid, lewe/dood.

New from Faber & Faber: Beautiful world, where are you by Sally Rooney

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-28

Alice, Felix, Eileen and Simon are still young – but life is catching up with them. They desire each other, they delude each other, they get together, they break apart.

Nuut by Lux Verbi: ’n Sonneblom vir elke dag deur Susan Coetzer

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-21

Die wêreld het meer sonneblommense nodig – mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer soos Hy wil wees.

Nuut by Tafelberg: Herontdek jou selfvertroue deur Rolene Strauss

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-21

Rolene se sewe beproefde stappe vir vroue op soek na die moed om hul drome vreesloos na te jaag, kan ook jóú lewe verander.

New from Penguin: The living deserts of southern Africa by Barry Lovegrove

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-21

Living deserts is a compelling, in-depth read that is accessible to both the serious student and academic as well as the interested nature lover.

Nuut by Naledi: Landluisteraar deur Carina van der Walt

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-21

Landluisteraar is Carina van der Walt se debuutbundel in Suid-Afrika. Die bundel bevat toeganklike gedigte soos strome klank deur ’n dorre landskap.

New from Naledi: I wish I’d said ... Vol. IV, edited by Johann de Lange and Rethabile Possa-Mogoera

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-21

The fourth annual AVBOB Poetry Competition coincided with the first year of the COVID-19 pandemic in 2020. Yet the competition attracted a record number of entries. An excess of 41 000 poems were entered by writers between 7 and 98 years of age.

Nuut by Flyleaf: Die spore van Gert Saggiestrap deur Marco Botha

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-21

’n Naam is nie net ’n roepding nie. Dis ’n ding wat jóú roep. Só het oom Dahm vir Gert Saggiestrap terug lewe toe probeer bearbei.

Nuut by Penguin: Op ’n mooi dag deur Irna van Zyl

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-21

Met Louw Roodt se verdwyning ná ’n werkgeselligheid word Kristien Liebenberg se grootste vrees bewaarheid: Haar lewensmaat kom nie huis toe nie.

Nuut by Protea Boekhuis: Na die wette van afskeid en herfs deur Eddy van Vliet, vertaal deur Daniel Hugo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-15

Die digter bou met beeldende taalgebruik ’n brose binneplaas in ’n bedreigende wêreld, ’n tydelike verblyf tot en met die onafwendbare verval.

New from Penguin: A slow fire burning by Paula Hawkins

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-15

Miriam knows that just because Laura is witnessed leaving the scene of a horrific murder with blood on her clothes, that doesn't mean she's a killer. Bitter experience has taught her how easy it is to get caught in the wrong place at the wrong time.

New from Umuzi: The poisoners by Imraan Coovadia

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-15

The poisoners is a history of four devastating chapters in the making of the region, seen through the disturbing use of toxins and accusations of poisoning circulated by soldiers, spies and politicians in Zimbabwe and South Africa.

Nuut by Tafelberg: Man in die maan deur Etienne Fourie

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-15

Sedert die dag toe die maan deur ’n asteroïed getref is, weet almal dat dit onafwendbaar is: Dis die begin van die einde. Tog gaan die lewe op Dennehoop eintlik ongesteurd voort.

Nuut by Queillerie: Om alleen te gaan deur Nicole Jaekel Strauss

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-15

Op hul bootvaart ontmoet dié twee ’n bonte verskeidenheid soekers en swerwers, wat almal afleggings en tot-rus-kom moet deurmaak – elkeen alleen.

Nuut by Human & Rousseau: Gerugte van ’n ontvoering deur Chris Karsten

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-15

Teen die tyd dat Harry in Oos-Afrika opgespoor word, is sy ma al dae lank dood. Harry kry die reuk van ’n groot gekonkel. Nie eens daai parmantige Ella Neser gaan hom keer nie.

Top