Nuut by Protea: 14 maal moord deur Daniël Lötter

  • 0

In hierdie opvolg op Daniël Lötter se eerste bundel moordverhale, 17 maal moord, wat einde 2020 by Protea Boekhuis verskyn het, vertel hy nog van Suid-Afrika se mees opspraakwekkende ware moordverhale in sy gemaklike en dikwels humoristies styl. Nuwe lewe word geblaas in die slagoffers sowel as oortreders wat Suid-Afrikaners destyds na hul asem laat snak en dié verhale laat verslind het.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top