Op die redakteur se lessenaar

Nuut by LAPA: Rateltaai deur Tinus van Staden

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-11

Dié is die storie van hoe Ethienne Reynecke dit reggekry het om staande te bly en vas te klou aan hoop waar wanhoop ander sou meesleur.

Nuut by Lux Verbi: Leef jou nuwe lied deur Sonja Goldberg en Elsa Winckler

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-03

Ontdek ’n nuwe lied in jou hart deur hierdie 200 dagstukkies en weet Hy is daar vir jou. 

Nuut by Tafelberg: Die getuienis deur Francois Smith

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-03

Die getuienis is ’n egpaar se verslag van ’n reis. Dit is die verslag van drome en visioene, van wonderwerke en vloeke, van bloedverwantskappe en sluimerende woede.

New from Kwela: Out of Quatro by Luthando Dyasop

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-03

Out of Quatro is a story not only about Dyasop’s extraordinary life, but also about a tumultuous time in ANC history.

New from Penguin: Future-proof yourself by Nikki Bush

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-03

This book will guide you to the best possible outcome. Disruption is never comfortable, but regardless of whether it is positive or negative, it is a catalyst for change.

New from Penguin: Your 12-week Body & Mind Transformation by Bernadine Douglas

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-03

Each week features a healthy, nourishing and delicious meal plan that is low in sugar, quick and easy to prepare, and suitable for the whole family to enjoy.

New from Penguin: Thinking the future by Clem Sunter and Mitch Ilbury

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-03

The goal of constructive futurism is not to forecast specific events, but to plot a series of scenarios that show what could happen.

New from Tafelberg: The new apartheid by Sizwe Mpofu-Walsh

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-07-21

Sizwe Mpofu-Walsh explores the edifice of systemic racial oppression – the new apartheid – that continues to thrive, despite or even because of our democratic system.

Nuut by Protea Boekhuis: #kouekoffie deur Carla Lang

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-07-21

’n Humoristiese blik op die vreugdes en uitdagings van moederskap en vrouwees.

Nuut by Human & Rousseau: Roofdier deur Marie Lotz

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-07-21

’n Senutergende krimi-debuut deur Marie Lotz – ’n skrywer wat die bloederige donker onder ’n blink oppervlak blootlê.

Nuut by Protea Boekhuis: Dingeth deur David Walliams

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-07-21

Op ’n dag besluit Klara sy wil ’n dingeth hê, maar daar is net een probleem: Wat is ’n dingeth?

Nuut by Human & Rousseau: Simoelégri deur Jaco Fouché

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-07-21

In Simoelégri is jou beste vriend die straat se dwelmhandelaar, en jou enigste bron van hitte ’n konkavuur.

Nuut by Best Books: Ingonyama en ander maats met leeueharte, saamgestel deur Carin Krahtz

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-07-13

Ingonyama en ander maats met leeueharte is ’n bundel nuwe tematiese en geïllustreerde verhale vir gr 4–6- Afrikaans EAT-leerders. 

New from Tafelberg: Man down by Irma Venter

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-07-13

In Irma Venter’s follow-up to the electric Hard rain, Ranna returns home after Alex disappears and is forced to remember the night when her father died to solve a long-forgotten crime.

Nuut by Jonathan Ball: Afrikaner-sondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier deur Albert Blake

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-07-13

Sy lewensverhaal strek oor sewe dekades en hy was by al die belangrikste historiese gebeure van 20ste eeu betrokke – van die Anglo-Boereoorlog tot die apartheidsregering.

New from Jonathan Ball: Fortunes: The rise and rise of Afrikaner tycoons by Ebbe Dommisse

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-07-13

Fortunes describes how these and other business leaders built their empires. It looks at their life and business philosophies and what makes them such successful entrepreneurs.

Nuut by Nadeli: Die vlug van ’n vreemdeling deur Magmoed Darwiesj

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-07-07

Vir die eerste keer kan die Afrikaanse leser die trefwydte en impak van die werk van hierdie belangrike digter in sy spreektaal ervaar.

New from Tafelberg: Into dark water by Jeremy Vearey

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-07-07

With this memoir he paints a wide-angle portrait of policing, crime and politics in the Western Cape.

Nuut by Naledi: Als is nie net swart en wit nie deur Malvory Adams

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-07-07

Als is nie net swart en wit nie skets ’n prentjie van swaarkry, stryd, sukses, selfvernietiging, en ’n dans met die dood en die lewe.

Nuut by Queillerie: Vin deur Lien Botha

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-07-07

Vin is die verhaal van kunstenaar-kurator Vin Verster se geleidelike greepverloor op haar skeppende en skikkende omgaan met kuns, haar verhouding met haar argeoloog-man, en haar vermoë om in SA sielerus te voel.

Top