Op die redakteur se lessenaar
Nuut by Human & Rousseau: Skeur deur Carel van Rooyen
2021-06-23"Vrydag 21 Julie is dalk die laaste dag. Die dag waarop Luan haar nooi na ’n kuier by sy huis saam met die skool se gewildste kinders. Maar ken sy enige van hulle werklik? Ken sy haarself?"
New from Melinda Ferguson Books: Robert by Robert Hamblin
2021-06-23"Robert Hamblin’s long-awaited memoir is a tale of a human who refuses to live in a box, confronting and healing from gender confines and racism."
Nuut by Lux Verbi: Onverskrokke vroue deur Bettina Wyngaard
2021-06-22"Onverskrokke vroue is ’n omvattende opgaaf van die vrou se uitdagings en oorwinnings sedert Bybelse tye."
New from Tafelberg: But he speaks so well by Ivan Johnson
2021-06-22"Join Ivan Johnson in this memoir of an identity crisis as a high-spirited boy from a close-knit family on the Cape Flats becomes a man amid the turmoil of the Struggle."
New from Tafelberg: Comrade editor by Gwen Lister
2021-06-22"Comrade editor is the story of Gwen Lister, the activist journalist who achieved global renown for opposing South Africa’s occupation of Namibia."
Nuut by LAPA: Skilderkrans deur JJ Olivier
2021-06-17"Dit is 1899. Oorlog tussen Brittanje en die Boererepubliek lyk onafwendbaar. Magdalena se familie verlaat die Kaapkolonie vir die Oos-Vrystaat sodat haar pa vir die Republiek kan baklei. Jacobus se familie, en sy vriend Henog, is weer op pad Kolonie toe, juis om die oorlog te probeer ontglip."
Nuut by Protea Boekhuis: Hou die kruit droog deur C Johan Bakkes
2021-06-17"Saam met foto’s uit sy albums en lekker filosofiese, snaakse brokke uit sy vorige boeke word dit so persoonlik soos ’n kuier om ’n hardekoolvuur. Die kwasterige Bakkes tree in al sy grinterige glorie na vore."
Nuut by Human & Rousseau: Marinda se koskas deur Marinda Engelbrecht
2021-06-17"Lipleklekker kos wat jy in ’n japtrap kan berei sonder fieterjasies of vreemde bestanddele. Die resepte is in alledaagse taal geskryf vir elke kosliefhebber, vir elke dag se gebruik."
Nuut by LAPA: Roxy deur Kristel Loots
2021-06-16"Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy sy soek ’n roekelose, skelrooi-lipstiek-lewe. Almal dink in elk geval sy is sletterig en uitgesproke – grotendeels weens haar blog wat sy onder die skuilnaam Jessica Rabbit skryf."
Nuut by LAPA: Die Stella-moorde deur Susan Cilliers
2021-06-16"Die moord op twee pragmeisies in hul skoolkoshuis vroeg op ’n wintersoggend in 2018 het die hegte boeregemeenskap van Stella in Noordwes onherroeplik getraumatiseer. Die ysingwekkende feite van die saak het trouens die hele Suid-Afrika geruk."
New from Tafelberg: Can we be safe? by Ziyanda Stuurman
2021-06-16"In South Africa, both crime and safety are loaded terms. Ziyanda Stuurman unpacks the complex and fraught history of policing, courts and prisons in South Africa."
Nuut by Kwela: Een of ander held deur Zirk van den Berg
2021-06-10Nuut by Kwela: Een of ander held deur Zirk van den Berg
Nuut by Human & Rousseau: Die uil in die ysbos deur Susan Coetzer
2021-06-10Nuut by Human & Rousseau: Die uil in die ysbos deur Susan Coetzer
Nuut by African Sun Media: Skoolleierskap en die skep van produktiewe leerruimtes in skole deur Johann Burger en Aslam Fataar
2021-06-10Nuut by African Sun Media: Skoolleierskap en die skep van produktiewe leerruimtes in skole deur Johann Burger en Aslam Fataar
Nuut by Protea Boekhuis: Die beste kinderverse van Tienie Holloway, saamgestel deur Wendy Maartens
2021-06-10Nuut by Protea Boekhuis: Die beste kinderverse van Tienie Holloway, saamgestel deur Wendy Maartens
