Nuut by Tafelberg: Man in die maan deur Etienne Fourie

  • 0

Sedert die dag toe die maan deur ’n asteroïed getref is, weet almal dat dit onafwendbaar is: Dis die begin van die einde. Tog gaan die lewe op Dennehoop eintlik ongesteurd voort. Maar dan verdwyn Stegman, die makelaar wat alewig versekering aan almal probeer verkwansel, spoorloos. En terwyl Kaptein Emma Rosely die saak ondersoek, kom sy agter dat die inwoners van Dennehoop ’n klomp geheime vir mekaar wegsteek.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top