Op die redakteur se lessenaar

New from Penguin: Smartwoman by Sylvia Walker

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-08

A must-read for every woman, at any age, who is serious about building wealth and obtaining financial independence.

New from Penguin: Guns and needles by Clinton van der Berg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-08

South Africa revels in its reputation as a sport-loving country. Yet just beneath the surface lurks a dark underbelly that reeks of cheating and illicit shenanigans, where shady characters and willing athletes are prepared to do whatever it takes to come out on top.

Nuut by Kraal Uitgewers: Spioenmeesters deur Henning van Aswegen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-08

Spioenmeesters onthul die feite oor 18 verskillende intelligensie-gevallestudies wat Suid-Afrika direk en indirek beïnvloed het.

Nuut by LAPA: Kry vir jou deur Francois Bloemhof

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-08

Prikkelende karakters. Verrassende situasies. Gevaar. Humor. Moord ...

Nuut by LAPA: Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes deur Philip de Vos en Piet Grobler

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-08

Dit is ’n land waar elke voëltjie sy eie lied het, die land van wie-weet-waar; die land waar jy oplaas die maan se skemerlig aan ’n wilgerboom se tak kan hang.

Nuut by Tafelberg: Koöperasiestories deur PG du Plessis

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-08

Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus.

Nuut by Malan Media: AHI: Die Afrikaanse Handelsinstituut – Die kaalkop waarheid oor 75 jaar van hoogte- en laagtepunte deur Tom Moodie

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-08

Die boek beskryf hoogte- en laagtepunte oor die 75 bestaansjaar van die Afrikaanse Handelsinstituut.

Nuut by Naledi: Blou feetjie deur Lizette Rabe

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-02

Hierdie is ’n storie met ’n begin en ’n einde wat weer begin. Blou feetjie is, nes alles en almal om haar, deel van die siklus van die lewe.

New from Penguin: How to be a revolutionary by CA Davids

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-02

A reluctant friendship develops between two people in an apartment block in Shanghai. Each has a secret, a hidden past that must not intrude upon the present.

New from Penguin: The man who never was by Douglas Kruger

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-02

David shares a close bond with his eight-year-old son, Chris, but their family is destroyed when David dies. In the afterlife, he is given an opportunity.

Nuut by Tafelberg: Wit leuen deur Ruan Kemp

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-02

Richter het ’n verlede, maar dis die hede wat hy ontglip. In die krake van dinge beweeg hy, systap hy die gesagte en die laspostenare, al die bakhand tentakels van die unitêre staat, Uiopa.

Nuut by Human & Rousseau: Vlam deur Sidney Gilroy

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-02

Sollie Mthembu se huwelik lê aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe.

Nuut: Kwessies deur Jacko Maree

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-01-25

Bekommerde wit mense in Suid – Afrika oorweeg dit om te emigreer. Waarom? Watter merkers moet hulle in ag neem?

New: Merrydown Farm by Michael King

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-01-25

South Africa’s social woes are brought into the novel: farm robberies, COVID, the plight of migrants. The farm novel also reflects the country’s realities, especially the economic imbalances which arise from political imbalances.

Nuut by Protea: Die swart eiland deur Hergé

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-01-25

In Die swart eiland wil Kuifie help toe hy ’n vliegtuigie ’n noodlanding sien doen in die Belgiese platteland, maar die vlieënier skiet op hom.

Nuut by Protea: Die stukkende oor deur Hergé

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-01-25

In Die stukkende oor word ’n fetisj, gemaak deur die Arumbaya-stam, uit die Etnologie-museum in Brussel gesteel om net die volgende dag weer teruggesit te word.

Nuut by Naledi: Reisgenote deur Joanita Erasmus-Alt

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-01-25

As simboliese "reisgenote" is enkele gedigte getoonset wat tematies aansluit by Joanita se eie verhale. Die "reisgenote" is tematies van aard, maar ook in die gesprek tussen tekste, musikale werke en die kunstenaars wat betrokke was by die projek.

Nuut by Protea: Babilon deur Karel Schoeman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-12-15

Die derde deel van die reeks Imperiale somer word aan Johannesburg in die onmiddellike nasleep van die Anglo-Boereoorlog gewy.

Nuut by Tafelberg: Veldhospitaal 12 deur Marinda van Zyl

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-12-15

Helmut, ’n negentienjarige mediese student, moes van 1905 tot 1907 in die veldhospitaal vir Herero- en Namagevangenes in Lüderitzbucht werk. In pleitbriewe aan sy ma en die huishoudster, Grete dokumenteer hy sy wroegings en liefdeskapades, maar veral die onmenslike omstandighede waaronder hy moet werk.

Nuut by Human & Rousseau: Marinda se kinderkombuis deur Marinda Engelbrecht

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-12-15

Benewens resepte is daar ’n skatkis van wenke hoe kinders by kosmaak kan baat, asook hoe bak-en-brou die jongspan op ’n pretmanier help met skoolvakke, lees en skryf. Leer saam met Sjef Sout om ’n omelet te maak, en die fraaiste kolwyntjies te versier.

Top