Op die redakteur se lessenaar

Nuut by Queillerie: Monster deur Rudie van Rensburg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

Saoediese agente en ’n siellose mesmoordenaar is maar twee van die monster se vele tentakels wat Carl een-een moet afkap.

Nuut by Queillerie: Zanzibar Zen deur Marnus Hattingh

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

Comaneti se gevaarlike handlangers, Tjokkie en Bozo, is reeds op Toast se spoor. En hulle wil net vriendelik met hom gesels.

Nuut by Melinda Ferguson Books: Op die duiwel se spoor deur Ben Booysen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

Suid-Afrika se eie Chuck Norris neem die leser tot agter die skerms van die satanistiese moorde en onthul nuwe, skokkende besonderhede van die misdade wat die land amper ’n dekade lank vasgenael gehou het.

New from Umuzi: Chisoni by JG Jesman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

His neighbour on the plane is a loquacious Irishman who speaks openly about many things, including the loss of his own father. Over the course of their thirteen-hour flight, the two form a genuine connection, sharing their thoughts, fears and ideas about life and death.

Nuut by Naledi: ’n Dagreis ver deur Zarine Roodt

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

Tot my ontnugtering is die Camino nie van begin tot einde die salige en spirituele ervaring wat ek in die vooruitsig gestel het nie.

Nuut by Kwela: Die onsigbare pou deur Zirk van den Berg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-11

Die onsigbare pou is ’n verhaal van ambisie en kreatiwiteit, roem en anonimiteit, vriendskap en verraad.

Nuut by Protea Boekhuis: Krummels in my koffer deur Emile Joubert

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-11

Op sesjarige ouderdom het sy ouma se kerrie ’n groot indruk op hom gemaak en van daar af was hy ’n onkeerbare smulpaap en het kos hom betower ...

Nuut by Protea Boekhuis: Die Rietrotte weet te veel deur Nerine Ahlers

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-11

Daniël-hulle kan dit amper nie glo nie: Hulle word genooi vir ’n naweek in Johannesburg deur Antonie se ma.

Nuut by Protea Boekhuis: Die tienduisend dinge deur Maria Dermoût

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-11

Verdriet word getemper deur ’n omvattende liefde vir “dinge”: plante, skulpe, korale, golfies wat breek. Én deur berusting en aanvaarding van jou lot. Vertaal deur Ena Jansen.

Nuut by Tafelberg: Mara deur Marida Fitzpatrick

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-11

Oor net twee dinge is Rakie Bouwer seker: Haar broer is as kind dood, en sy moet uitvind hóé.

Nuut by Tafelberg: Meer as jou seerkry deur Johannes de Villiers

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-11

Johannes gaan steek kers op by deskundiges en terapeute, maar ook veral by gewone mense wat deur die lewe platgevee is.

Nuut by Best Books: Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-05

Die werkvelle en oefenbladsye, wat die kind saam met die praatwerk moet doen, bied geleentheid vir inoefening en inskerping. Die inhoudsopgawe dui duidelik aan wanneer aktiwiteite voltooi moet word. 

New from Best Books: New All-In-One Grade 2 Fun with English First Additional Language Workbook

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-05

The book indicates in which week each worksheet, practice page and vocabulary game must be used and reflects the step-by-step progression of acquiring new skills.

Nuut by Best Books: Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-05

Aandag word gegee aan woordeskat wat die kind hardop moet herhaal sodat dat die kind teen die einde van die grondslagfase vlot kan praat en leesstof in Afrikaans kan lees.

New from Melinda Ferguson Books: On the devil’s trail by Ben Booysen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-28

South Africa’s own Chuck Norris takes the reader behind the scenes of the satanic killings, divulging new and shocking details of the crimes that have kept the nation on edge for almost a decade.

Nuut by Lux Verbi: Tussen angs en sekerheid deur Ferdinand Deist

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-28

Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde, het die wonder van gebed vir jou verlore geraak.

Nuut by Human & Rousseau: Dagboek van ’n dork 6 deur Rachel Renée Russell

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-28

Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou ’n drukkie te gee.

Nuut by Protea Boekhuis: Herlewing: Transvaal en die grensgebiede in die naoorlogsjare, 1902–1910 deur Karel Schoeman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-28

Dié deel lewer ’n belangrike bydrae tot ’n voorheen minder bekende tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en sal ’n wye leespubliek, en nie net vakkundiges nie, boei.

Nuut by Human & Rousseau: My eerste tweetalige woordeboek / My first bilingual dictionary deur Miles Kelly

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-21

Kinders kan hulle wêreld met hierdie prettige eerste woordeboek verken en die name van allerlei dinge rondom hulle leer.

Nuut by Human & Rousseau: Katastrofe deur De Wet Hugo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-21

’n Katastrofe het Katjiesfontein getref! Die geld wat mevrou Mynie Koen vir die talentkompetisie geskenk het, is van juffrou Katoliek se lessenaar af gesteel. (Illustrasies deur Martinus van Tee)

Top