Nuut by Deep South: Geruisloos, ongemerk deur Henali Kuit

  • 0

Geruisloos, ongemerk is ’n aangrypende kortverhaalbundel wat stilisties tussen voorstedelike realisme en surrealisme wissel. Kuit ondersoek die alledaagse lewe met onverwagte ompaaie, woede en humor.

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top