Op die redakteur se lessenaar
Nuut by Naledi: Rooiletterkind deur Sandy Schoeman
2023-03-23Wat maak jy met ’n kind wat aanhou om teen jou liefde te baklei? Hoe help jy haar deur die slaggate van die lewe as jy self nooit daardeur is nie?
New from Naledi: 42
2023-03-23The aim of 42 (the book) is to fill the need for a single book containing the answer to the ultimate question of life, the universe and everything.
Nuut by LAPA: Die ware avonture van Adelie en Riley: Die Amadidas deur Felicia Snyman-du Toit
2023-03-23Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...
New from Modjaji: Cut to the chase: Scriptwriting for beginners by Janet van Eeden
2023-03-15At the end of the course, the reader will have been guided towards writing a well-thought-out first draft script that would be written to internationally acceptable standards.
New from Naledi: Searching for Papa’s secrets in Hitler’s Berlin by Egonne Roth
2023-03-15Magdalena Koch: "Egonne Roth’s book is a moving journey of discovery into the unexplored continent that is often our families’ past."
Nuut by Naledi: In pas deur Karel Prinsloo
2023-03-09Kontemporêre gebeure en persoonlike ervarings van die digter word ontgin om boeiende perspektiewe op die era en omgewing waarin hy leef, te bied.
Nuut by Human & Rousseau: Helene de Kock Keur 8
2023-03-09Helene de Kock Keur 8 sluit ’n Oos-Vrystaatse familiesage en een van haar wynlandromans in.
Nuut by Protea: Die gedierte in die gange deur David Walliams
2023-03-09Prins Albert, ’n tingerige boekwurm, het nog nooit die veiligheid van Buckingham-paleis verlaat nie. Maar nou gebeur daar vreemde dinge tussen die mure van die paleis – en Alfred se lewe gaan vir ewig verander.
Nuut by Pan Macmillan: Krok en Dil: Krok kan nie fluit nie deur Jaco Jacobs en Nadia du Plessis
2023-03-09Die twee onwaarskynlike beste maats, ’n knorrige krokodil en ’n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.
Nuut by Protea: Husse met lang ore deur Elsa Winckler
2023-03-03Sy pappa praat van gaan "vakansie" hou, maar Tiaan weet nie wat dit is nie, en dit klink nie lekker nie – hy mag nie eens sy trokke saamneem om te speel nie!
Nuut by Human & Rousseau: Loer binne: Wilde diere, geïllustreer deur Fiona Powers
2023-03-03Die lewendige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die wilde diere te ontdek. Kom kuier saam in die woestyn en in die woud!
Nuut by Protea: Die Bullebakke: episode 6 deur Aaron Blabey
2023-03-03’n Gruwelike ruimtewese met vreeslik baie tande en heeltemal te veel boude raap hulle een vir een op! Is dit die einde vir die goeie ouens wat so graag helde wou wees?
Nuut by Human & Rousseau: Lotta se lewe 13: Woef-waff! deur Alice Pantermüller en Daniela Kohl
2023-03-03Lotta se klas gaan hierdie week na hulle ouers se werksplek toe om te kyk wat hulle beroep is.
Nuut by Protea: Slym deur David Walliams
2023-03-03Die skool, die park, die speelgoedwinkel en selfs die eiland se roomystrokkie behoort aan gruwelike grootmense wat niks meer geniet as om kinders aaklig te laat voel nie.
Nuut by Protea: O, die dinke wat jy kan dink! deur Dr Seuss
2023-03-03Lees Dr Seuss se gewilde Oh, the thinks you can think! vir die eerste keer in Afrikaans!
Nuut by Lux Verbi: Betereinder deur Schalk W van Heerden
2023-02-23Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle ’n aktiewe rol in die land sal speel. Hy ondersoek huidige rassegesindhede en gee wenke oor hoe die wit middelklas beter met hul medemens kan omgaan.
New from Tafelberg: Noni Jabavu: A stranger at home
2023-02-23Noni Jabavu was the first black South African woman to publish books on her life. Her memoirs Drawn in colour and The ochre people have been compared to Zora Neale Hurston’s work.
New from Tafelberg: How to steal a gold mine: The Aurora story by Dianne Hawker
2023-02-23In 2009, Aurora Empowerment Systems, a black-owned, politically connected business, made a bid to rescue the liquidated Pamodzi Gold mines.
New form Minimal Press: The veil of Maya by Chantal Stewart
2023-02-08Lena Brown, a geneticist who spends her days in Cape Town comfortably engrossed in laboratory work, receives a call to investigate an outbreak of madness amongst a group of men in a small town in rural Swaziland.
New from Kwela: I did not die by Tebello Mzamo
2023-02-08Botho Pere finds work as a miner in South Africa and he has to leave his wife, Nthatisi, and their two children in Lesotho. There are secrets threatening to unravel the delicate thread that has been holding their family together.
