Nuut by Lux Verbi: Sonneblomme en sneeu in Oekraïne deur Michele Potgieter

  • 0

Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, het hulle hul tasse gepak en Oekraïne toe vertrek. Dit is aan die begin vir Michele ’n groot ontnugtering, maar die mense is baie vriendelik en hulle word meestal met oop arms verwelkom. Maar dan sterf Ockert tydens die COVID-19-pandemie tydens ’n besoek aan Suid-Afrika. Michele moet besluit of sy teruggaan Oekraïne toe, waar ’n oorlog dreig, en of sy in Suid-Afrika bly.

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top