Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal

Swart Vrydag- en Kubermaandag-winskopies by die WAT
2020-11-27Borg twee woorde vir die prys van een. Kyk watter winskopies kan jy nog vandag en op Maandag by die WAT raakloop.
Persverklaring: WAT se handelsnaamkompetisie
2020-09-25Die WAT hou ’n kompetisie vir die treffendste Afrikaanse handelsnaam en inskrywings sluit op 30 September. Eienaars van ondernemings of produkte met Afrikaanse name word genooi om in te skryf.
#WysJouWoord-kompetisie: Kies jou wenner
2020-09-02Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se kompetisie vir leerders om hul gunstelingwoord visueel uit te beeld, was ’n groot sukses. Die kompetisie is aangebied in aansluiting by die viering van Afrikaanse Taaldag op 14 Augustus 2020. Leerders van 18 jaar en jonger het woorde deur foto’s, sketse, skilderye en tekeninge uitgebeeld.
Persvrystelling: #WysJouWoord vir Afrikaanse Taaldag – kompetisie se sluitingsdatum uitgestel
2020-08-19Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se kreatiewe #wysjouwoord-kompetisie se sluitingsdatum is uitgestel tot 21 Augustus. Alle leerders 18 jaar en jonger word uitgenooi om aan die kompetisie deel te neem.
WAT: #WysJouWoord vir Afrikaanse Taaldag
2020-08-05Moeg van by die huis rondsit terwyl die skole gesluit is? Raak kreatief in Afrikaans en illustreer jou gunstelingwoord.
Bly weg van dié woorde om aanstoot te vermy
2020-07-28Jana Luther: "Vermy stereotipes. Die beste manier om onbevooroordeeld te skryf en onbevooroordeeld te praat, is om na mense te kyk en hulle as individue te beskryf."
Laurika Rauch as beskermvrou van die WAT op RSG se "Monitor"
2020-06-17Anita Visser voer Vrydagoggend tussen 07:30 en 08:00 in "Monitor" op RSG ’n onderhoud met Laurika Rauch as beskermvrou van Borg ’n Woord. Luister gerus met watter grasie sy haar taak verrig.
Woordeboek van die Afrikaanse Taal: nuutskeppingskompetisie
2020-03-05Dit is weer tyd vir die jaarlikse nuutskeppingskompetisie van die WAT in vennootskap met RSG en die ATKV.
Persvrystelling: Van Laurika Rauch aan jou
2020-02-13Wees dapper en gee ’n woord as Valentynsdaggeskenk.
Foto's: Deel XV van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal word bekendgestel
2019-04-24Deel XV van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is op 17 April by die Stellenbosch Universiteitsmuseum bekendgestel.
Woordpret by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal op 15 Maart 2019
2019-03-13John Scott, tans die skrywer van die rubriek PS in Die Burger se By op Saterdae, is op 15 Maart die gasspreker by die WAT se volgende Woordpret.
WAT Mederedakteur: Kontrakpos vir vyf jaar (hernubaar)
2019-03-11Die WAT wag aansoeke in vir die pos van mederedakteur. Aansoeke sluit 12 Maart 2019.
US Woordfees 2019: WAT se Nuutskeppingskompetisie
2019-02-28Dit is weer tyd vir ons jaarlikse Nuutskeppingskompetisie saam met Monitor op RSG, die US Woordfees en die ATKV.
Deon Meyer, Charlene Lackay en Tracey Lange saam in die WAT se span
2018-11-26"Deon Meyer en Charlene Lackay is pas aangewys as nuwe trustees van die WAT Trust. Die doel van die WAT Trust is om fondse te werf en te bestuur vir die samestelling van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal."
Uitnodiging: Woordpret by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal op 12 Oktober 2018
2018-10-08"Tracey Lange, aanbieder van die TV-programme Bravo! en Tussen ons is op 12 Oktober die gas by die WAT se volgende Woordpret."
WAT: Vyf nuwe aanstellings en ’n handelsnaamkompetisie
2018-07-30As deel van die tienjaarplan vir die voltooiing van die WAT is vyf nuwe redaksielede in Julie as mederedakteurs aangestel. Lees ook die inskrywings wat tot dusver vir die WAT se handelsnaamkompetisie ontvang is.
WAT-kompetisie: Het jou onderneming die treffendste Afrikaanse handelsnaam?
2018-07-09"Die doel van die kompetisie is om mense bewus te maak van die skeppende krag van Afrikaans en dat jy suksesvol met ’n Afrikaanse naam kan handel dryf."
Woordeboek van die Afrikaanse Taal: Tienjaarplan vir die voltooiing van die WAT
2018-02-28Willem Botha: "Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is ’n omvattende Afrikaanse verklarende woordeboek wat Afrikaans in sy volle omvang vaslê. Nie net Standaardafrikaans nie, maar ook die ander variëteite soos Kaaps en Namakwalands vind ’n tuiste in die woordeboek. Indien die WAT nie voltooi word nie, sal die Afrikaanse woordeskat nooit volledig opgeteken word nie." Lees ook die WAT se oorsig van 2017–2018.
Swart Vrydag-malligheid by die WAT!
2017-11-23Die WAT bied op Swart Vrydag spesiale pryse aan. Hier is nog inligting en ’n bestelvorm.
Persvrystelling: Grethe van der Merwe by die WAT se Woordpret
2017-11-16"Grethe van der Merwe is op 24 November die gaskunstenaar by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal."
