Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal

Persvrystelling: HemelBesem en Internasionale Woordeboekdag
2017-10-13"HemelBesem is die nuwe beskermheer van Borg ’n Woord. Sy beroep op Afrikaanssprekendes is: 'Slegs met woorde maak die lewe sin: Jy kan my woord neem daarvoor. Neem eienaarskap van jou taal en borg ’n woord!'"
Persvrystelling: Nic de Jager by die WAT
2017-08-30"Nic de Jager is op 8 September die gas by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Nic is tans die aanbieder van Nic se Goed op RSG, maar hy is ook ’n bekende akteur, omroeper, regisseur, fotograaf en vervaardiger van dokumentêre en musiekprogramme."
Taaldag 2017: ’n onderhoud met Willem Botha
2017-08-16"Vroeër is daar veral hulde gebring aan die taalstryders wat die weg gebaan het vir die erkenning en ontwikkeling van Afrikaans, maar vandag word klem gelê op die belewing van Afrikaanse musiek, letterkunde en toneel."
“My P-woord is Pa”: HemelBesem en YOMA by die WAT
2017-05-30"Die verlede van Afrikaans is soos mis. Maar dit maak goeie kompos vir iets wat kan groei." HemelBesem en YOMA was op Vrydag 26 Mei die gaste by die WAT se Woordpret.
Rymkletser HemelBesem by die WAT
2017-05-19"Die Afrikaanse rymkletser Simon Witbooi, beter bekend as HemelBesem, is op 26 Mei die gas by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal."
Kennisgewing: Woordpret en prystrekking vir Borg ’n Woord
2017-03-14Eerskomende Vrydag 17 Maart is die sluitingsdatum vir Borg ’n Woord se prystrekking vir R25 000 geskenk deur Sanlam. Carel Trichardt en Petru Wessels sal ook Vrydag weer by die WAT optree.
WAT-nuutskeppingskompetisie tydens die US Woordfees 2017
2017-03-02Dit is weer tyd vir die WAT se jaarlikse Nuutskeppingskompetisie, in samewerking met RSG en die ATKV. Daar is nog tyd tot 3 Maart om voorstelle te stuur en in aanmerking te kom vir kontantpryse en ’n naweek vir vier by ’n ATKV-oord.
Kennisgewing: Carel Trichardt en Petru Wessels by die WAT
2017-02-15Die akteurspaar Carel Trichardt en Petru Wessels is op 24 Februarie die gaste by die eerste Woordpret van die jaar van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.
WAT-uitnodiging: Borg ’n woord as Kersgeskenk
2016-12-07"Wat gee jy vir ʼn geliefde wat niks anders as liefde begeer nie?"
Jitsvinger, die argitekbek, by die WAT
2016-11-14Quintin Goliath is 'n rymkletser, skrywer en musikant wat in die bedryf as Jitsvinger bekend staan. Hy is op 18 November 2016 die gas by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.
Karen Zoid word Beskermvrou van Borg ʼn Woord
2016-10-14"Borg ʼn Woord is een van die wyses waarop die maatskappy die voltooiing van die grootste projek ooit in belang van Afrikaans wil verseker."
Oorsig van die WAT se Woordpret met Sonja Loots
2016-06-07"'n Meertalige universiteit is nie (net) 'n Afrikaanse universiteit nie."
Voordrag by die WAT se Woordpret: Die ideaal van ’n meertalige universiteit
2016-06-07"Hier staan ons dus nou, buite die hasehof, ‘n bietjie radeloos, met slegs die konsep van meertaligheid soos ’n baksteen in die hand. Wat kan ons daarmee maak? Ek stel voor ons gooi dit deur ’n paar vensters."
WAT: Om Hennie Aucamp te onthou
2016-05-10"Woordeboeke is die lewensbloed van enige taal ... Dit het Hennie geweet, en ook dat elke taal se voortbestaan net verseker is deur die gebruik van sy woordeskat - nie net in die alledaagse omgang nie, maar op die hoogste vlakke van denke, wetenskap en literatuur."
Die WAT bly "verstommend gesond as neëntigjarige"
2016-04-26"Hartlik geluk met nege dekades van werk, woorde en wen."
#litnetwoord2015: Die WAT se kortlys
2015-12-11Hier is die WAT se kortlys: tien woorde met ʼn hoë gebruiksfrekwensie in 2015.
Deon Meyer: die gas by die WAT se Woordpret
2015-12-10"Deon Meyer was op Vrydag 20 November die gas by die WAT se Woordpret. Bergsig Landgoed het hul Icarus-wynreeks kom bekend stel by die skepper van Ikarus se praatjie."
WAT: Borg 'n woord voor Kersfees
2015-12-09Indien jy nog vanjaar aan die WAT se Borg 'n Woord wil deelneem, is 18 Desember die laaste geleentheid as jy jou sertifikaat voor Kersfees wil ontvang of vir iemand 'n woord vir Kersfees wil borg. Hier is nog inligting oor hoe om 'n woord by die WAT te borg.
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015
2015-11-26Wat is 2015 se woord van die jaar? Wen R1 000!
