Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal

Woorde van 2014

Willem Botha 2014-12-16 LitNet het die Woordeboek van die Afrikaanse Taal gevra om dié woorde van 2014 uit te sonder. Willem Botha, Hoofredakteur en Uitvoerende Direkteur van die WAT, het 'n lys woorde gestuur wat die WAT-personeel meen vanjaar op Suid-Afrikaners se lippe was.

Dave Pepler steun WAT se Borg 'n Woord

Carine Janse van Rensburg, Dave Pepler 2014-11-03 "Verbeelding – daar is geen mooier woord in Afrikaans nie. En wat van smeul, en lyfkoos, en malgas..."

Borg 'n woord vir Internasionale Woordeboekdag

2014-10-16 Borg 'n woord vir WAT as jy lief is vir Afrikaans!

HemelBesem verskaf woordpret

Carine Janse van Rensburg 2014-10-06 HemelBesem kuier by die WAT.

Rymkletser Hemelbesem by die WAT

2014-09-19 Die Afrikaanse rymkletser Simon Witbooi, beter bekend as Hemelbesem, is op 3 Oktober die gas by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal

WAT: Valiant Swart, verjaardagversoek en woord van die week

2014-06-18 Lees wat gebeur alles op die oomblik by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

Valiant Swart kuier by die WAT

2014-06-04 Valiant Swart, een van die voorste Afrikaanse  liedjieskrywers van die afgelope  twintig  jaar, is op Vrydag, 6 Junie die gas by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Woordpret.
Top