PEN Afrikaans
PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband. Kontakadres: penafrikaans@gmail.com
PEN Afrikaans Vertaalfonds: Reglement
Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund
Oestyd-skryfuitdaging: Die martelaar
2012-12-19 Ek kan nie onthou hoe ek daar gekom het nie, ook nie wanneer nie. Vir ’n oomblik is ek niemand en alles.Oestyd-skryfuitdaging: Volksmoord-Vrydag
2012-12-19 Die krom kryger strompelOor die oop rooi vlakte.
Oestyd-skryfuitdaging: Wingerd
2012-12-19 'n Korreltjie soet druif kan versuuras 'n mens vroeg opstaan
en jou rug krom
Oestyd-skryfuitdaging: Die kleur van my lag
2012-12-19 Noag was ’n bootbouer, maar in sy hart was hy ’n boer en hy het ’n wingerd geplant die oomblik toe sy skip gestrand het.Oestyd-skryfuitdaging: Vier vroue en 'n strike
2012-12-19 Die vier vroue het altyd as die oestyd verby is, onder die koelteboom bymekaargekom.Oestyd-skryfuitdaging: "Plaasarbeidersvrou" deur Zandra Bezuidenhout
2012-12-05 Zandra Bezuidenhout se inskrywing vir die Oestyd-skryfuitdaging.Oestyd-skryfuitdaging: "Nabot se wingerd" deur Elza Smal
2012-12-05 Uit dröe wingerdstokbeur knoppies groen van kleur
sprei hul blaartjies oop
die son se strale nader te lok.
Oestyd-skryfuitdaging: "Oestyd sonder ’n wingerdlied" deur Cas Vos
2012-12-05 Die werkers gaan ’n goeie bonus kry. Sonder hulle hande en harte kan hy nie wyn maak nie.Oestyd-skryfuitdaging: "So lank as die rietjie" deur Nico Luwes
2012-12-05 So lank as die rietjie…O, so lank as die rietjie innie water staan…
Ka’jy ma’ wiet …
Oestyd-skryfuitdaging: "Kaapstad" deur Clinton V du Plessis
2012-12-05 hierdie stad met sy bergword onherbergsaam;
in ‘n woonstel in Mannenberg
buk ‘n meisie tenger en klein
en raak soos ‘n kreef gewoond aan die skerp pyn:
