Op 12 Oktober word Wêreldonderwysersdag gevier. ’n Paar bestuurslede van die ATKV en skrywers wie se boeke by LAPA verskyn het, deel hul herinneringe aan onderwysers wat ’n impak op hul lewens gehad het.
Donnay Torr, Naomi Meyer2012-10-04Donnay Torr is die besige bestuurder van tydskrifte en sosiale media by die ATKV en ook redakteur van Taalgenoot en Hoezit!. Sy het by die Clover Aardklopfees met Naomi Meyer gesels en deel ook ’n paar van haar feestelike foto’s.
Naomi Bruwer2012-09-20Tydens ’n luisterryke en feestelike aand van woorde en wenners is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag 14 September by Nooitgedacht net buite Stellenbosch aangewys.
Kabous Meiring, Naomi Meyer2012-09-19"Ons is reg langs die feesterrein. Deesdae kan mens lekker koffie of lewer en netvet op die Bult koop en dan kom luister na 'n gesprek in die ATKV Boeke-oase."
2012-09-18Tydens ’n glansgeleentheid in Stellenbosch op Saterdagaand, 8 September is die US Percussion Duo aangewys as die algehele wenner van die nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie, ATKV-Muziq.
Dylan Tabisher, Cherilee Adams, Naomi Meyer2012-09-18Cherilee Adams (23) and Dylan Tabisher (23) are known as the US Percussion Duo. They are both master’s degree students and won the 2012 ATKV-Muziq competition.
2012-07-25Die spitsberaad oor onderwys vind op Saterdag 28 Julie 2012 in die ouditorium van die Athlone Skool vir Blindes, Athlonestraat, Beroma, Bellville-Suid plaas.
2012-07-12As deel van sy program Ontmoet gemeenskappe rondom Afrikaans lê ’n afvaardiging van die Afrikaanse Taalraad (ATR) eerskomende Woensdag (18 Julie) besoek af aan Atlantis.
2012-02-29Die jeug is nie Taalgroentjies nie – dis die tema van ’n beraad wat die Jeugvleuel van die Afrikaanse Taalraad by die Woordfees van die Universiteit Stellenbosch gaan hou.
2012-01-30Die Afrikaanse Taalraad (ATR) word vermeld in die artikel van Leopold Scholtz (21 Januarie 2012) in Beeld en Die Burger. Die titel van die artikel in Beeld is “Taalfrustrasie in die Lae Lande”. In die artikel skryf Scholtz as volg:
Wannie Carstens2011-11-29Dit is weer eens met groot genoeë dat ek hierdie voorsittersrede van die ATR lewer – dit is reeds die derde een. In die eerste voorsittersrede van Augustus 2009 in Pretoria het ek verslag gedoen oor die verloop van die proses wat opgebou het daartoe en ook tot