Onderhoude

Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues

Toyota US Woordfees 2020: Woorde op akkoorde ‒ ’n viering van klank

Marli van Eeden, Frazer Barry, Diana Ferrus, Hermien de Vos Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-19

"Mense moet nie vergeet dat hulle op die enigste planeet wat hulle hul tuiste kan noem, woon nie. Ons hoop dat die produksie die gehoor gaan aanspoor om die aarde lief te hê en te versorg."

"Reken op ons woord": ’n onderhoud oor Pharos-woordeboeke

Naomi Meyer, Liné Loff, Annemie Stoman, Marietta Schoeman Onderhoude 2020-02-19

"Pharos se groeiende versameling gedrukte en aanlyn woordeboeke is toegespits op enigiemand wat goedversorgde skryfwerk wil skep."

Toyota US Woordfees 2020: Dominique Botha oor Valsrivier op die verhoog

Melt Myburgh Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-18

“Elke skeppende poging is ’n soeke na water en soms maak ’n oog oop op ’n fontein, en miskien selfs ’n rivier.”

Love Books – soos ’n skelmpie op Valentynsdag

Melt Myburgh Boeke en skrywers 2020-02-12

“Johannesburgers vir wie Love Books ’n gereelde bestemming is, het ’n soort liefdesverhouding met die winkel, byna soos met ’n Valentynsdagskelmpie.”

"Om te probeer verstaan hoe hulle die wêreld sien" – ’n onderhoud met Dineke van der Walt

Cliffordene Norton, Dineke van der Walt Onderhoude 2020-02-07

"Dit is vir my ’n wonderlike geleentheid om so ’n verskeidenheid van sterk stemme in gesprek met mekaar te kan bring."

Eldon van der Merwe van In Slavenhuis 39 opgewonde oor tweede speelvak by Woordfees

Marli van Eeden, Eldon van der Merwe Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-07

"Ons hoop dat die produksie nog na baie verhoë genooi sal word, juis omdat dit so baie kwessies rondom menswees aanspreek."

LitNet Akademies Weerdink: Die klaskamer in ’n posthumanistiese samelewing

Menán van Heerden, Henriëtte Loubser Onderhoude 2020-02-07

"Die ideale kurrikulum sal interdissiplinêr van aard wees, waar daar oor vakgebiede heen volle samewerking is met een hoofdoel voor oë: dat leerders taal- en wiskundevaardighede sal bemeester. Máár: sentraal in hierdie kurrikulum sal omgewingsopvoeding en die ontwikkeling van ekogeletterdheid by leerders staan."

Cantona James van In Slavenhuis 39 benoem as beste opkomende kunstenaar by Fiëstas

Marli van Eeden, Cantona James Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-04

"Theatre has always been my first love, for the simple fact of the connection one builds with the audience members."

LitNet Akademies Weerdink: Trump, Palestina en Israel

Menán van Heerden, Sakkie Spangenberg Onderhoude 2020-02-04

Trump het verlede Dinsdag sy sogenaamde vredesplan vir Palestina en Israel uiteengesit. Aan die een kant het hy belowe dat ’n Palestynse hoofstad in Oos-Jerusalem gevestig gaan word, maar aan die ander kant gaan Amerika nedersettings deur Israel op die Wesoewer erken. Menán van Heerden gesels met Sakkie Spangenberg oor hierdie nuwe verwikkeling.

Nederlands in Suid-Amerika

Menán van Heerden, Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2020-01-31

"Suriname is een meertalig land, waar naast Surinaams-Nederlands ook Sranantongo, Spaans, Engels en vele andere inheemse talen worden gesproken. Het aandeel van de Nederlandstalige literatuur in dat meertalige palet is niet gering."

#opdielug met Teneal Apollis

Menán van Heerden, Robyn van de Rhede, Teneal Apollis Onderhoude 2020-01-30

Robyn van de Rhede en Menán van Heerden gesels met MA-student Teneal oor haar navorsing oor Afrikaanse digters, haar studie-uitruil in Nederland, Overbergse Afrikaans en haar gunsteling- Afrikaanse herinneringe.

Die man agter Nataniël se kostuums

Elize Perrin, Floris Louw Onderhoude 2020-01-29

"Vir sommige van die uitrustings moet ’n mens eerder ’n nutsman wees. Dit gesê, is hierdie uitdagende stukke meestal ook die mees bevredigende uitrustings."

Seksuele teistering: "’n Baie sensitiewe, vernederende kwessie"

Cliffordene Norton, Anri Botes Onderhoude 2020-01-29

"Daar is soveel meer aan seksuele teistering as net wat die arbeidsreg daaroor bepaal."

’n Onderhoud met Zalman Davis, die jongste uitgewer in die land

Carla van der Spuy, Zalman Davis Onderhoude 2020-01-28

"Jy moet maar ietwat dikvellig wees en deursettingsvermoë aan die dag lê."

Sleutels tot ’n suksesvolle, volhoubare fees

Melt Myburgh, Lindie (Engelina) du Plessis Feeste 2020-01-22

Die navorser Engelina du Plessis deel waardevolle insigte oor wat feeste in Suid-Afrika suksesvol maak.

#opdielug met Mercy Kannemeyer

Menán van Heerden, Robyn van de Rhede, Mercy Kannemeyer Onderhoude 2020-01-07

Robyn van de Rhede en Menán van Heerden gesels met Mercy Kannemeyer oor haar gunsteling Afrikaanse woord, haar nuutste projekte en die toekoms van Afrikaans.

"As unique as braaivleis and pap" – an interview about ROSA

Cliffordene Norton, Romy Sommer Books and writers 2019-12-17

ROSA (Romance writers Organisation of South Africa) is a non-profit, volunteer-run professional association for romance writers. Cliffordene Norton talks to Romy Sommer about this organisation’s origin, 100-membership mark and future projects.

LitNet Akademies Weerdink: Grond

Menán van Heerden, Juanita Pienaar Onderhoude 2019-12-09

"Grondonteiening sonder vergoeding" in 2019. Kan grondhervorming buite die raamwerk van die Grondwet plaasvind? Wat is die kategorieë grond wat hier ter sprake is? Grondwetlik beskou, is "grond" dieselfde as eiendom?

Praktykgerigte kernelemente van ’n navorsingsvoorstel: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Remona Voges, Jo-Riëtte Jacobs, Chris-Mari Le Hanie Onderhoude 2019-12-05

"Die boek word aanbeveel vir enige Afrikaanssprekende navorser, al word die navorsing in ’n ander taal uitgevoer."

"Afstand tussen skrywer en leser verklein" – ’n onderhoud met Burgert A Senekal

Cliffordene Norton, Burgert A Senekal Onderhoude 2019-12-05

"Sosiale media beklemtoon die volgehoue relevansie van die literatuur in die menslike leefwêreld."

Top