Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
The poet Phillippa Yaa de Villiers talks about her new collection, The Everyday Wife, with Janet van Eeden
2010-06-03 Phillippa Yaa de Villiers’s approach to her work is summed up by the first poem in her new collection of poetry, The Everyday Wife:Words become me …
Without them I am shorn.
Uittreksel uit: Die ontwaking - Essie Honiball Biografie
2010-05-07Die ontwaking - Essie Honiball Biografie is geskryf deur Anoeschka von Meck en verskyn binnekort by Benedic Boeke.
-----
Mammie sit amper heeltemal regop. Die masker is van haar gesig afgeskuif en hang oor haar een wang. Asof iemand pas vir haar ...
Die stem van Lucky: Adriaan Louw gesels met Eben Venter
2010-04-06 Adriaan Louw het tydens die afgelope US Woordfees vir Eben Venter raakgeloop en hom uitgevra oor sy jongste roman, Santa Gamka. Die titel van jou jongste roman is sowaar baie interessant. Wat skuil daaragter en waar kom dit vandaan? ...(In brackets) - Andie Miller in conversation with Leon de Kock on bodyhood
2010-04-06 Leon de Kock’s new collection of poems, Bodyhood, has just been released by Umuzi. The poems in this collection open widely to the inside while looking outwards at the connecting points of body and being. Andie Miller, the author of Slow ...Heupvuur: André P Brink oor die Jan Rabie en Marjorie Wallace Beurs
2009-12-07 In Die Burger word jy soos volg aangehaal: “Dié toekenning beteken vir my meer as enige ander wat ek nog gekry het.” Wat maak dit vir jou spesiaal? Daar is heelwat redes. Om mee te begin, het dit gekom presies op die tydstip dat ...Net die hunkering bly: In gesprek met Eben Venter
2009-11-26 Drie jaar gelede het ek ook die voorreg gehad om met Eben Venter in gesprek te tree. Toe was dit oor sy vorige roman, Horrelpoot, wat ons gesels het. Ek het destyds, aan die einde van ons gesprek, vir hom gevra wat hy volgende wou skryf. Venter ...Emile Joubert in gesprek met Carel van der Merwe
2009-07-01 Jy is iemand wat die lewe geniet – wyn, gholf, middagetes by Umami, gesels en kuier. Wat put jy uit die skryfproses, of “boekmaak” soos Etienne van Heerden sê? Ek hou van Etienne van Heerden se beskrywing, want ek ...Marius Crous gesels met Loftus Marais oor sy debuutbundel
2008-11-27 As student in die kreatiewe skryfkundeklas aan die Universiteit van Stellenbosch was ek bevoorreg om saam met Loftus Marais en (prof) Willle van der Merwe onder Marlene van Niekerk se begeleiding gedigte te skryf. Ek voel amper soos die ginekoloog ...Danie Marais oor sy opname in die splinternuwe Groot Verseboek
2008-11-10 Groot Verseboek is 'n belangrike dokument wanneer dit kom by die kanonisering van digters. Hoe voel dit vir jou, as 'n skrywer wat deel is van 'n nuwer geslag, om vir die eerste keer in só 'n bloemlesing opgeneem te word? Ek ...Interview: Eben Venter’s Trencherman
2008-10-15 Charles Malan interviewed Eben Venter, who is temporarily living in Australia, about Trencherman, the translation of his novel Horrelpoot. Let’s talk about the reception and implications of the translation. One of the earliest ...E-briewe oor Franse briewe: Izak de Vries gesels met Marita van der Vyver
2008-09-24 Franse briewe: Pos uit Provence Marita van der Vyver Uitgewer: Tafelberg-Uitgewers ISBN: 9780624046677 Prys: R 150.00 Formaat: Sagteband, 224 pp Klik hier en koop Franse briewe: Pos uit Provence nou by Kalahari.net Dis ’n ...Op 'n hoë noot: PH Nortje se versamelbundel word bekendgestel
2008-09-16 Die versamelbundel van PH Nortje se lekkerste stories is by die Breytenbach Sentrum op Nortje se tuisdorp, Wellington, bekendgestel.Die gruishoop vol misgekykte diamante: Joan Hambidge in gesprek met Daniel Hugo
2008-07-09 "Die letterkunde is soos ’n gruishoop wat ’n mens oor en oor moet sif om die misgekykte diamante te vind. Die patroon waarin dié vondste dan in ’n tematiese bloemlesing gerangskik word, gee daaraan ’n uitsonderlike flonkering."There are more questions than answers: Joan Hambidge in gesprek met Madri Victor oor Palindroom
2008-06-05 Die woord palindroom verwys na ’n woord of sin wat dieselfde van voor of agter gelees kan word. Die leser dink dadelik dat mens hier te doen het met twee boeke, Palindroom en Koesnaatjies vir die proe, wat so van agter na voor en van voor na ...Joan Hambidge praat met Louis Esterhuizen oor skrywersverhoudings, spontaneïteit en skaak
2008-05-27Ons is tydgenote doer uit die tagtigerjare. Ek, jy, Johann de Lange, Theunis Engelbrecht, Lucas Malan, Daniel Hugo, Johann Lodewyk Marais, onder andere, het so om en by dieselfde tyd op die toneel verskyn. Hoe onthou jy ons debute?
Joan Hambidge in gesprek met TT Cloete oor sy jongste bundel Heilige Nuuskierigheid
2008-05-06"Ek haal gedigte uit alles vandaan, uit die musiek, die skilderkuns, die beeldhoukuns."
Oor woorde, woordgevoeligheid en woordkunswerke: Haydee Morgan-Hollander gesels met Helena Gunter
2008-03-27 Op ’n plaas in AfrikaHelena GunterISBN: 9780798148382 Uitgewer: Human en RousseauKlik hier en koop Op 'n plaas in Afrika by Kalahari.net Helena Gunter het op ’n ...'n Gesprek tussen Hambidge en De Villiers rondom die verskyning van Vervreemdeling
2008-03-26Hoe oud was jy toe jy vir die eerste keer begin gedigte skryf het?
Maskew Miller Longman Letterkundeprys:
10 vinnige vrae aan François Bloemhof
2007-11-12
Die wenners van die eerste Maskew Miller Longman Letterkundeprys vir jeugromans is onlangs bekend gemaak. François Bloemhof is as naaswenner in die Afrikaans-kategorie aangewys vir sy jeugroman, Stad aan die einde van die wêreld. ...
