Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Piekniek by Hangklip 'n seepgladde plesier

Louise Viljoen 2011-09-08 Vanaf die oomblik dat ’n mens op die titelblad van Kerneels Breytenbach se roman Piekniek by Hangklip lees dit is “Die Geskiedenis van die Avonture van Joshua Gumbo en Sonja Griessel. Geskryf in Vae Navolging van Die Styl van Henry Fielding ...

Donkerkamer ingestel op die visuele

Nini Bennett-Moll 2011-08-30 In die nota agter in die digbundel word genoem dat die meeste gedigte in dié bundel tydens ’n graad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad voltooi is. Botha het voorheen in Nuwe Stemme 4 gedebuteer en aandag getrek as jong digter ...

Hoogty – Tydsaam, maar met sorg en wins

Jeanette Ferreira 2011-08-23 Kotze se tweede roman ontvou tydsaam – maar met soveel sorg en wins dat dit ’n genoeglike ervaring is. In haar eerste roman, Toring se baai, het soveel karakters gefigureer dat dit soms terugblaai gekos het om ’n karakter te identifiseer ...

Die lewe tussen pikkewyne: Digkuns oor 'n lewensbestaan in absurditeit

Marius Crous 2011-08-03 Die jong hoërskoolseun Jasper van Zyl het in 2004 gedebuteer met gedigte in Nuwe stemme 3 wat deur Antjie Krog en Alfred Schaffer saamgestel is. In 2011 verskyn sy digbundel Die lewe tussen pikkewyne met sy mooi bandontwerp en word daar reeds ...

Binne die donkerkamer: Fourie Botha in gesprek met Bibi Slippers

Bibi Slippers, Bibi Slippers 2011-07-29 Skrywer:Fourie Botha Kategorie: Poësie ISBN: 9780795800221 Uitgewer: Quellerie Koop Donkerkamer by Kalahari.net! Fourie, die titel van jou debuutbundel Donkerkamer is seker opsetlik dubbelsinnig en meerduidig – dit roep in een woord ...

Die behoue huis: Verhale teen die skemer

Johan Anker 2011-07-27 By die herlees van Abraham de Vries se kortverhale in die nuwe samestelling deur Wium van Zyl word mens weer eens deur die vakmanskap van hierdie meester van die kortverhaal beïndruk. Dit is met groeiende bewondering en verwondering ...
Top