Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Nie sirkus of sielkundige nie, maar skrywer: Jaco Jacobs gesels met Naomi Meyer oor die monsters in Weerwolfprobleme

Naomi Meyer, Jaco Jacobs Skrywersonderhoude 2011-10-17 Weerwolfprobleme Jaco Jacobs Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 9780799349603 Prys: R63.95 Klik hier en koop Weerwolfprobleme nou van Kalahari.net! ’n Kas vol monsters. Het die boeke een vir een na jou gekom, of het jy die geheel reeds voor jou gesien toe jy dit begin skryf het? Ek het die boeke een-een aangepak. Omdat elke storie […]

Piekniek by Hangklip 'n seepgladde plesier

Louise Viljoen 2011-09-08 Vanaf die oomblik dat ’n mens op die titelblad van Kerneels Breytenbach se roman Piekniek by Hangklip lees dit is “Die Geskiedenis van die Avonture van Joshua Gumbo en Sonja Griessel. Geskryf in Vae Navolging van Die Styl van Henry Fielding ...

Donkerkamer ingestel op die visuele

Nini Bennett-Moll 2011-08-30 In die nota agter in die digbundel word genoem dat die meeste gedigte in dié bundel tydens ’n graad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad voltooi is. Botha het voorheen in Nuwe Stemme 4 gedebuteer en aandag getrek as jong digter ...
Top