Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
James Whyle, winner of the PEN/Studzinski Award of 2011, in conversation with Janet van Eeden
2011-05-25 Review by Janet van Eeden James Whyle’s award-winning short story is quite simply titled “The Story”. The title pre-empts the style of the narrative, which is written with a bald matter-of-factness with a ...Teksredaksie is 'n belegging in die toekoms van Afrikaans
2011-04-07 Wannie Carstens het ’n gesegde dat “Afrikaans is nie vir sissies nie”. Wel, ek kan byvoeg: teksredaksie ook nie. Oor jare heen moes opleiers van tekspraktisyns, maar ook tekspraktisyns wat in Afrikaans wou werk, staatmaak op hulle eie aantekeninge ...Meetsnoer laat jou asem ophou
2011-03-30 Dis jammer dat net Deon Meyer se naam keer op keer opduik wanneer ’n mens van speurverhale praat. Want Chanette Paul is ’n ewe bedrewe skrywer. Haar verhale is goed nagevors, onderhoudend en boeiend. Maar voordat ’n mens te gefokus raak ...Toe dit nog vroeg was: antropologie in versvorm
2011-03-29 Mari Grobler se derde digbundel sentreer rondom die leefwyse van die vroeë San- en Khoi-bewoners van Suidelike Afrika – iets wat reeds gedeeltelik in haar bundel Eggo’s in bewolkte water (2004) figureer. Daarmee verbreed sy die relatief klein ...Boerumoer: Verwagtings is bokkers, maar hoës is tog ook ’n pluimpie
2011-03-23 Boerumoer: Oom Gysbert se dorpstories is ’n aansienlike boekie. Om mee te begin: die omslag is interessant. Dit trek die oog en is esteties aanvaarbaar. Laat jou ook wonder. Eers span jy jou visuele geletterdheid in en dan jou skoolgeletterdheid: jy ...Wanpraktyk se stukke, geheime en hoeke
2011-03-15 Nou onlangs het ek ’n onderhoud wat dame Edna Everage met Liza Minelli gevoer het, gekyk. Dame Edna het dadelik opgemerk: “Ek praat nie nou oor jou beroemde ma Judy Garland nie. Ek praat nou met jou en oor jou.” Dit is seker iets waarmee Andries ...Met koffer en kaart: 'n Reis vol humor, begrip en deernis
2011-03-09 Ons drink ’n glas wyn en gesels oor Helena se boek Met koffer en kaart wat pas verskyn het. Of eerder, Helena gesels versigtig oor die boek en ek luister. Want tóé het dit maar pas van die uitgewer by haar aangekom en ek het dit nog net deurgeblaai ...Toevallige tekens is 'n aangename speurtog en leeservaring
2011-02-22 ’n Belangrike digbundel wat aan die einde van 2010 verskyn het, is Martjie Bosman se Toevallige tekens. Die bundel verskyn sewe jaar na haar debuutbundel, Landelik, wat met die Ingrid Jonker-prys bekroon is. Die belofte wat met die eerste bundel ...Woordfees-onderhoud: Cari Coetzee gesels met digter Andries Samuel
2011-02-17 Tydens die Woordfees tree jy in gesprek met Joan Hambidge oor jou debuut-digbundel wanpraktyk wat in 2011 verskyn. Sien jy uit daarna om oor jou skryfwerk en skryfprosesse te praat, of is die kreatiewe impuls eerder vir jou iets wat ...Skreeu loop "taboe"-onderwerpe trompop
2011-02-16 Wanneer ’n mens se hormone as tiener op loop is, wil jy dikwels skreeu. Van pyn, van vreugde, van verlange, van woede. Dalk veral van woede.Die titel van dié bundel kortverhale wat op die tienermark gemik is, is dus heel gepas. (Kom ons vergeet ...Om ’n wilde perd te vang: Tom Gouws in gesprek met Bibi Slippers
2011-02-16"Om langsamerhand in jouself tuis te kom is my diepste begeerte." Tom Gouws is op 25 Julie oorlede. Lees ’n onderhoud met Bibi Slippers uit LitNet se argief.
Dwaalpoort moontlik die heel beste roman van 2010
2011-01-25 Dwaalpoort is Alexander Strachan se eerste roman sedert Die werfbobbejaan,wat in 1994 verskyn het. In 1997 het hy wel ’n kortverhaalbundel, Agter die suikergordyn, gepubliseer en nou het hy sy drama Kloof (2003) herskryf en goed daarin geslaag ...Boekbekendstelling: Essie Honiball – Die ontwaking
2010-11-18Anoeschka von Meck gesels oor haar jongste boek, Essie Honiball – Die ontwaking.
Andie Miller talks to Janet van Eeden about her anthology Slow Motion: stories about walking
2010-10-29 Title: Slow Motion: stories about walkingAuthor: Andie Miller Publisher: JacanaDate of publication: 2010 ISBN: 97817700987010Click here to order Slow Motion from Kalahari.net! Short review by JvE Andie Miller’s collection of stories ...Andie Miller in conversation with Karabo Kgoleng, presenter of Afternoon Talk and Literature
2010-09-22 We’re sitting under the oaks outside the coffee shop, and it’s a beautiful evening. Karabo Kgoleng has come from two hours of Afternoon Talk and is recharging her battery with a bottle of sparkling water. I order a cappuccino. When she ...Sunday Times Alan Paton Award: 5 minutes with André Brink
2010-07-21André Brink’s A Fork in the Road has been shortlisted for the Sunday Times Alan Paton Award. Imke van Heerden asked him a couple of quick questions.
Nadine Petrick gesels met Marita van der Vyver oor resensies, die hittegolf in Provence en die wegholsukses van Dis koue kos, skat
2010-07-20 Dis koue kos, skat Marita van der Vyver Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624048855 Prys: R157.25 Klik hier en koop Dis koue kos, skat nou by Kalahari.net! Eerstens, baie geluk met die nuwe roman! Ek wil tog onmiddellik weet, hoe voel die lippe? Jy ...Van die webvoet na die skryfhand: Melt Myburgh en Deborah Steinmair
2010-07-15"’n Mens het maar ’n paar sekondes om iemand se oog te vang, nekhare te laat orent staan en hart te breek. Gryp dit aan. Moenie probeer mooi skrýf nie – dínk mooi."
Stoffel in Afrika: Nadine Petrick gesels met bosbefokte Christiaan Bakkes
2010-06-24Titel: Stoffel in Afrika Skrywer: Christiaan Bakkes Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151290 Prys: R160
Klik hier en koop Stoffel in Afrika nou by Kalahari.net!
Jou vyfde boek oor jou alter ego Stoffel Mathysen, ...
