Oepse daisy
Johan Bakkes
Uitgewer: Queillerie
ISBN: 9780795800306
Prys: R170.95
Klik hier en koop Oepse daisy nou van Kalahari.net!
Saterdag, 29 Oktober. Johan Bakkes, immergewilde skrywer van reisrubrieke, sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) met Etienne Bloermhof gesels oor sy nuutste publikasie Oepse daisy.
Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

