Was jou roman net-net nie betyds klaar vir NB-Uitgewers se Groot Romanwedstryd nie?
November is nasionale romanskryfmaand (NaNoWriMo). Loer in by hierdie webwerf en spring sommer nou weg. Wie weet, teen volgende jaar is jy dalk lank voor die sluitingsdatum gereed met jou storie!

