Skryfsake en rubrieke
Inligting oor alle skryfverwante sake
Information about all writing-related matters
Geen kriptiese kitsbevrediging hier nie – Chris Karsten gesels oor sy manuskrip vir die GAR
2012-03-20 Chris Karsten gesels met Bibi Slippers oor die strekking van spanningsfiksie, wat hy van die joernalistiek geleer het en die kopskuif wat met verplanting saamgaan.Om te durf aanhou skryf – Carié Maas gesels oor haar manuskrip vir die GAR
2012-03-20 Carié Maas is onlangs met die debuutprys bekroon in die Groot Afrikaanse Romanwedstryd. Sy vertel vir Bibi Slippers van haar regte-egte debuut (wat onlangs herontdek is in ’n boks vol wisseltande en handgemaakte Kerskaartjies), en die mag van fiksie, humor en poësie om ons te red.’n Bietjie kranksinnigheid – Jaco Fouché gesels oor sy GAR-manuskrip
2012-03-20 Jaco Fouché vertel vir Bibi Slippers waarom Ingrid Winterbach kop en skouers bo ander skrywers uitstaan, en waarom hy reken daai Shakespeare ou gaan êrens kom in die lewe.Groot Afrikaanse Romanwedstryd: Commendatio – ’n Man van min belang
2012-03-20 Commendatio:’n Man van min belang – Chris KarstenCup O' Thought on Poetry
2012-03-19 A vibrant new addition to the Durban poetry scene is emerging with The Cup O' Thought poetry sessions which kicked off the year with a rousing launch at the Alliance Francaise in January.Resensiekliniek: Aanlyn-weergawe
2012-03-16LitNet het tydens die 2012 US Woordfees ’n resensiekliniek aangebied waar aspirantresensente die fynere kunsies van resensies skryf by Marius Crous kom leer het.
