Skryfsake en rubrieke

Inligting oor alle skryfverwante sake

Information about all writing-related matters

Fotoblad: Simposium oor die lewe en werk van Adam Small

Bibi Slippers 2011-10-13 ’n Simposium oor die lewe en werk van Adam Small is op Vrydag 8 Oktober by die UWK aangebied.

Dankbaarheid teenoor God en my medemens

Floris A Brown 2011-10-13

As die skoen pas

Bibi Slippers 2011-10-06 Ek is nie die oppervlakkige tipe wat mense ooit op hul baadjies takseer nie. Maar boetie – hulle skoene!

''Who lives in a pineapple under the sea?''

Bibi Slippers 2011-09-22 Dis nie gereeld dat ek wens dat ek eerder ’n spons was nie, maar vandag sou dit beslis nuttig gewees het.

Die gesing in my ore en ander September-sake

Bibi Slippers, Bibi Slippers 2011-09-16 Die week in woorde Ek is reeds drie weke terug op kantoor, maar vat vanoggend vir die eerste keer genoeg grond om eers amper te dínk aan ’n snarsie poëtika. Hier by LitNet draai die aarde tans teen ’n ...

Hou jou woorde "klein"

Bibi Slippers 2011-08-25 Die week in woorde ’n Goeie brokkie raad oor woordkeuses: Don't use words too big for the subject. Don't say “infinitely” when you mean “very”. Otherwise you'll have no word left when you want to ...

'n Bemoedigende woordjie

Bibi Slippers 2011-08-18 Die week in woorde ’n Bemoedigende woordjie vir almal wat soms deur redakteurs weggewys word, aangesê word om weer te probeer, en om nog een keer oor te tik: To be a writer is to sit down at one's desk in the ...

Fanie Naudé gee raad aan voornemende kortverhaalskrywers

SJ Naudé 2011-07-20  “No iron can pierce the heart with such force as a period put just at the right place.” – Isaac Babel

Fanie Naudé gee raad aan voornemende kortverhaalskrywers

SJ Naudé 2011-07-20  “No iron can pierce the heart with such force as a period put just at the right place.” – Isaac Babel

James Whyle: Rules of thumb for prospective short story writers

2011-07-13 Write. Write daily. It doesn't matter what it is, but try always to have at least one biggish project at some stage of evolution at all times.

Willem de Vries se raad aan voornemende kortverhaalskrywers

Willem de Vries 2011-07-05 Willem de Vries se raad aan voornemende kortverhaalskrywers Aangesien ek ’n veel groter kortverhaalentoesias is as wat ek ’n lang publikasiegeskiedenis agter my naam het, neig onderstaande meer na waarnemings ...

Joan Hambidge se raad aan voornemende digters

Joan Hambidge 2011-06-14  ’n Mens kan gedigte skryf alleen indien jy die gedigte wat reeds in daardie taal geskryf en gepubliseer is, ten minste ken.

Carina Stander se raad aan voornemende digters

Carina Stander 2011-06-07  As jy net lank genoeg kan lewe om een gedig te skryf, waaroor sal dit gaan? Skryf vandag nog daardie gedig. .
Top