Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Adrie de-Meyer2011-09-27Mal mooi liefde Ons het ’n geheim wat net ons s’n is. ’n Plek wat gevul is met eilande, droomskepe en palmbome. Kom vaar saam met my op die golwe van ons liefde.
Adrie de-Meyer2011-09-27Laventelboom, laventelbos Laventelboom, laventelbos, die wind waai deur haar hare los. ’n Heuningblom wat in my lê, meer as die sterre wil ek sê.
Riaan Benadé2011-09-27Pa van die stories Vers 1 Bespreek Alles oor my agter my rug Verbreek Alle vertroue, hoor my sug Ek staan verbaas Oor wat gesê word Jy dink jy raas Jou gesig gaan seer word
Emile Viljoen2011-09-27Die gedagte aan jou Ek sit en dink aan jou en dis toe dat ek iets van my en jou onthou Ek wou nog vir jou sê dat ek vir jou wil hê Maar wat moet ek doen dat jy weer by my kan lê Kom luister hier daar is iets wat ek vir jou wil sê
Eugene Viljoen2011-09-27Vensters na haar hart Vers 1 In haar eie wêreld sit sy en droom onder die maan, en die maan en die sterre. Sy dink aan die tye toe sy nog gelukkig was. Sy dink aan die prentjies wat ’n skildery vorm diep in haar verbeelding en wonder of die vensters ...