"As ek jou weer sien" deur Bradley Dreyer

  • 0

As ek jou weer sien

Ek haal jou foto's uit my laai
Skeur jou foto's op in twee
My kop is seer en my hand vibreer
Ek dink aan jou dan begin ek teer

Koor
 
Want ek was verlief op jou
maar jy't my gelos vir ’n ander ou

Vers

Daar het ’n glimlag om jou mond gedans
wel so sê oom Frans
Want ek het jou by kuiers gesien
dan begin my hart weer een tot tien

Koor

Want ek was verlief op jou
maar jy’t my gelos vir ’n ander ou

Vers
 
Ek sal net rustig wees
Op soek na gees
dalk iets van jou tipe vlees
sal daar ooit nog iemand soos jy wees

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top