Bradley Dreyer2011-09-27As ek jou weer sien Ek haal jou foto's uit my laai Skeur jou foto's op in twee My kop is seer en my hand vibreer Ek dink aan jou dan begin ek teer
Bradley Dreyer2011-09-27Na die aand Huiwer mense baie maar swerf liewers lekker Hoe blom sleg na skielike plesier Na die dors se einde bring dit weer gaap-pies