Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

"Love at first sight" deur Schalk Kearney

Schalk Kearney 2011-09-23 Love at first sight Diep was ons woorde my engel Verstaard in jou oë bly ek staan Ek was ’n player met vele nommers Sal jy tog my hart steel vanaand

"Oorlog van gebroke liefde" deur Bradley Erasmus

Bradley Erasmus 2011-09-23 Oorlog van gebroke liefde Die dag was ’n eindelose stryd Jy het my heeltyd vermy My hart gebroke soos daardie motor se ruit Jy het vir my hoop gegee My hart breek soos die branders in die see

"Net vir jou" deur Bradley Erasmus

Bradley Erasmus 2011-09-23 Net vir jou Ek weet ek is verlief Jy het my hart gesteel soos ’n lewetenlose dief My kop dit draai, net om jou O my skat my hart bly net aan jou getrou

"Omgedopte woorde" deur Bradley Erasmus

Bradley Erasmus 2011-09-23 Omgedopte woorde Jy staan in ’n doodloopstraat Jy klop aan my deur vir raad Maar ek is net te kwaad Jy begin neerval op jou knieë

"Vergewe en vergeet" deur Pieter Boning

Pieter Boning 2011-09-23 Vergewe en vergeet 0:00-1:05: Intro 1:05-1:40: Vers 1 Sien jy, die geraamtes in jou kas Wat vir jou lê en loer Die pikswart oë vreet Regdeur jou hart

"Moedeloos" deur Nicholas Muller

Nicholas Muller 2011-09-23 Moedeloos Die skromer verlange in duister se gawes Ons lewe op onbeskryfbare bates Wat egte emosies vir ons behou Waar lopende trane gedagtes ontvou Partykeer soek ons ’n bietjie geloof Om donker gestaltes uit te verdoof Waarheen gaan jy as ...

"Emain Ablach" deur Daniella Deysel

Daniella Deysel 2011-09-23 Emain Ablach Ek hou dop net voor skemer as jy dwaal, as jy draai dansend tussen Woud en Koud al om steengraf waar Morgan le Fay jou dophou Sprokjebos Nagmerrie

"Gister hang teen môre se gang" deur Daniella Deysel

Daniella Deysel 2011-09-23 Gister hang teen môre se gang Die maan gooi reenboë oor jou gelaatstrekke jy maak jou mond oop om te praat maar verstik aan woorde wat jou aanval in doodloopvertrekke jy stap stadig na hierdie kamer verlaat

"Dansende kraaie" deur AJ van Niekerk

AJ van Niekerk 2011-09-23 Dansende kraaie Ek sien die dansende kraaie bo jou graf en dié herinner my om te lag. Hierdie misdaad sal ek op niemand blaam Jou wysheid sal ek nooit laat verlore gaan Jou vreugde gaan orals saam maar die lang bome roep jou naam.

"Paranoia in die Hemelse platteland" deur AJ van Niekerk

AJ van Niekerk 2011-09-23 Paranoia in die Hemelse platteland Die bure hou my dop soos valke bo my kop konstant moet ek my oog gooi oor my skouer Die bure verstik aan hul dop KAN IEMAND DIE VERDOMDE KIND STOP Gaan verdrink maar jou afvallige ouer

"Wegbreek" deur AJ van Niekerk

AJ van Niekerk 2011-09-23 Wegbreek Ek’t nooit besef almal is deesdae ’n komediant Ek speel mos die rol van die teikenmerk. Almal is net tweegesigte En almal is fine met dit.

"Ystervark" deur Melanie Joubert

Melanie Joubert 2011-09-23 Ystervark ’n Ystervark met wit en blou penne ’n Hoenderhok met of sonder henne ’n Bloedrooi roos en ’n pienk angelier Waar staan tyd met of sonder die uur

"I want what I can't get" by Willem Bevredig

Willem Bevredig 2011-09-23 I want what I can’t get Inspired by stories of sailors, not sailing for merchandise I would venture the seven seas, my love, I would do it twice Let the wind set the pace, using love to navigate For the moon is too inconstant, coming up too late

"The Core" by Stephanie Nel

Stephanie Nel 2011-09-23 The Core The core of my state Rooted in my sadness I cannot get up Trapped by my own devices I am stuck Blind-sidedly reaching out I am not seen Again I am not seen.

"Words disappearing into nothingness" by Caroline Ashington

Caroline Ashington 2011-09-23 Words disappearing into nothingness Words disappearing into nothingness, Thin barbs twisting, piercing. Soul-blood drips into my Being, Coagulating into hard unfeeling lumps, Behind which scars hide.

"A day, a week, and 6 000 years ago ..." by Jean de Villiers

Jean de Villiers 2011-09-23 A day, a week, and 6 000 years ago ... I'm saying goodbye for the last time tonight I'm gonna miss the way you smile in the bright autumn light And nothing compares to the way that you make me feel But it's time to let go, it's not going to be long until ...

"Another misfit" by Schalk Kearney

Schalk Kearney 2011-09-23 Another misfit why does my reason sound so downtown why does everything that I say seem so low why do you … why do you even bother just cut me loose and leave me out to dry

"Leave me alone" by Pieter Boning

Pieter Boning 2011-09-23 Leave me alone 0:00-0:16: Intro 0:16-0:32: Verse 1 Why do you keep killing me Why can’t you just let me be I’m so sick of you And the things you’ve put me through

"Would you" by Nicholas Muller

Nicholas Muller 2011-09-23 Would you Oh I’d run to you And hold you tight ‘Cause I got you back I’ll kiss you good night I’m crazy about you The way you gaze at me Has got me thinking That you’re the one I need

"True" by Nicholas Muller

Nicholas Muller 2011-09-23 True I used to care without a thought that true love can't be bought but now I see your love's fake turned out to be my biggest mistake
Top