Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Vervaldatum-kompetisie: Seereis
2012-04-26 Die skielike kilte wat van êrens teen haar kom aandruk, laat haar ril en Naomi trek die handdoek stywer om haar vas. Gaan druk haar lyf teen die reling en staar na die golwe wat van die boeg af wegssteier.Meditasie, siekte
2012-04-26 Daar bestaan geen skeduleringstatusof teen newe-effekte: ’n waarskuwing.
Spesiale voorsorgmaatreëls, beslis.
Nolens krijgt Prijs der Nederlandse Letteren
2012-04-26 De Vlaamse dichter en dagboekschrijver Leonard Nolens (Bree, 11 april 1947) ontvangt dit najaar de Prijs der Nederlandse Letteren. Aan de prijs is een geldbedrag verbonden van 40 000 euro.Araki
2012-04-25 "Araki" is a cycle of poems by Gary Cummiskey based on photographs by the Japanese photographer Nobuyoshi Araki.o, goedertierenheid (se moer)
2012-04-25 ... die god van genesisweet nie wat hier aangaan
in die treurige terme van trauma:
so oorgegee aan ons genade!
Pierre Smith se Sing ’it-liedjie, "Die ouer ek", wen MK musiekvideo!
2012-04-24Pierre Smith se Sing ’it-liedjie, "Die ouer ek", is die meeste afgelaai en Dans Dans Lisa het 'n musiekvideo as prys hiervoor losgeslaan. As skrywer het Pierre ook die geleentheid om in die video te verskyn. Klik hier om te hoor wat hierdie jong liriekskrywer alles te sê het.
I must show you my clippings
2012-04-20 My loopbaan as ernstige, obsessiewe leser het op hoërskool in Empangeni begin toe ek verslaaf geraak het aan Stephen King-boeke.Picador's senior designer talks about 40th anniversary designs
2012-04-20 In celebration of Picador’s 40th birthday, several classic Picador titles were redesigned in black-and-white. The publisher's senior designer, Neil Lang, talks about his designs.Sing ’it survey winners announced!
2012-04-19Over the past few weeks we asked you to take part in our Sing ’it survey. Click here to find out who won!
