Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Haikoe-kompetisie: Nog 3 haikoes deur Sonika Botha

Sonika Botha 2012-11-21 Nog 3 haikoes deur Sonika Botha.

Haikoe-kompetisie: Eksperimentele haikoes deur Charl Cilliers

Charl JF Cilliers 2012-11-21 Charl Cilliers eksperimenteer met die haikoe-vorm.

Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Monty Isaacs

Monty 2012-11-21 Monty Isaacs se inskrywings vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: "Vier seisoene en sewentien haikoes" deur Linky de Bruyn

Linky de Bruyn 2012-11-21 Linky de Bruyn se 17 haikoes word ook as oudio-visuele ervaring aangebied.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 15 deur Paula Hartzenberg

Paula Hartzenberg 2012-11-21 Paula Hartzenberg se 15de haikoe vir ons kompetisie.

Uit die argief: gedigte deur Izak van Rensburg

Izak van Rensburg 2012-11-21 Izak van Rensburg se versameling gedigte uit LitNet se argief.

Haikoe-kompetisie: Heelwat haikoes deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-11-21 Floris Brown gaan groot met die haikoe in Afrikaans!

Die “d”-woord: Haikoe hoekom is jou stert so kort?

Bibi Slippers 2012-11-21 Waarom is die haikoes was ingeskryf word vir LitNet se haikoe-kompetisie oor die algemeen beter as die vrye verse wat in ons inboks land? Bibi Slippers waag 'n antwoord op haar eie vraag.

Die ander kant

Johann de Lange 2012-11-21 Johann de Lange skryf 'n gedig vir Kerkorrel.

Hoe onsterflik die ydelheid

Johann de Lange 2012-11-21 Johann de Lange oorweeg die onsterflikheid van ydelheid.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013

2012-11-21 Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder dertig uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.

Haikoe-kompetisie: 14 Haikoes deur Pieter Strauss

Pieter Strauss 2012-11-20 14 Haikoes deur Pieter Strauss

Haikoe-kompetisie: "een-en-twintig haikoes aan ’n zoeloeland-boeddha" deur Gisela Ullyatt

Gisela Ullyatt 2012-11-20 "een-en-twintig haikoes aan ’n zoeloeland-boeddha" deur Gisela Ullyatt.

"Money is a devil" by Lucky Motsage

Lucky Motsage  2012-11-20 I say money is a devil
Money is a devil
but we love it anyway
Look what it did to you

"Reënboognasie" deur Jan Lubbe

Jan Lubbe (Sanger) 2012-11-20 Ons nuwe reënboognasie
kom sing en dans met my
‘n Mengelmoes van kleure
en nou eers waarlik vry

"Let me be" by Naeem Lorgat

Naeem Lorgat 2012-11-20 Ignite the flame
Burning up the game
It was changing our style
We will never stay the same
Like a lion untamed

"Missing you " by Petro Snyman

Petro Snyman 2012-11-20 Tell me how can it be true
My dreams tell a different story
And I don't know I am missing you

"So baie sangers" deur Jan Lubbe

Jan Lubbe (Sanger) 2012-11-20 So baie sangers
‘n Lied vir elke smaak
So baie woorde
wat my hart se snare raak

"Safehouse " by David Lee

2012-11-20 Save me from this fight
I can't watch you bleed
We keep feeding this war
Help me close this door

"Servette" deur David Lee

2012-11-20 Ek skryf weer op dit wat voor my lê
Ek sien die son sak oor jou
oë toe jy vir my sê dis verby
Maar ek is meer as dit
As die son sak moet jy nou self die pad vind
jy nou self die pad vind
Top