Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

"Bloemfontein Boemelaar" deur Liezl Pretorius

Liezl Pretorius 2012-11-29 My lewe is ink, gevlek op stukkies los papier
En Tassenberg-kuiers om ? braaivleisvuur
Soms voel dit asof ek loop sonder voete en werk sonder hande
Hier en daar lê stukkies van my glimlag tussen harte en verbande

"Black and White" by Pauline Henkman

Pauline 2012-11-29 The lady on the street wears a dress
oh, what a sight
It even brings some light
Looking up in the sky, it’s dark, it’s night
The world around us in black and white

"Big Dance Floor" by Andrew-John Mardon

Jelly 2012-11-29 Licking the glass between the DJ and me
Dancing on the clouds where we both are so free
Give me a brush and I will paint you the sky
Give me a pen and I will write you a lie

"Bid medisyne vir jou" deur Sam Killian

Sam Killian 2012-11-29 As ek stil raak en ek dink om te ontsnap vir hierdie vrede
dan breek nog net weer ? snaar van my hart
Ek wil net vir jou speel en vir jou sing, my lief

"Be my baby tonight" by Rashid Mia

Rashid Mia 2012-11-29 I can find a million reasons
to say goodbye to you
But I think I will pass on that
for a while

"Asblikdag" deur Andrew-John Mardon

Jelly 2012-11-29 Vergeet my maar, vergeet my
Ek sal maar staan hier soos die vullis
Wat nou al 'n derde keer in 'n ry
op asblik dag vergeet is

"Apathy" by Odette Kemp

Odette Kemp 2012-11-29 When you screamed in pain, you couldn’t hear
how my heart was breaking free from your chains
Or maybe you just weren’t listening

"All there is, is love and you" by Tanya Bunge

Tanya Bunge 2012-11-29 Baby, you set my heart free
‘Cause you put your special brand of loving on me
And even though you make my head spin round
You also help me keep my feet on the ground

"African Rainbow Child" by Tanya Bunge

Tanya Bunge 2012-11-29 Everybody in the streets are dancing to African music
Everybody smiling, laughing, living their dream because they choose it
Come on people, celebrate
Celebrate our Nation
Let's all be equals now, no more emancipation.

Haikoe-kompetisie: Haikoes deur Karin Prinsloo-Stuart

Karin Prinsloo-Stuart 2012-11-28 Karin Prinsloo-Stuart se haikoes vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 14 Haikoes deur De Waal Venter

De Waal Venter 2012-11-28 De Waal Venter skryf 14 haikoes vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Nog 4 haikoes deur Nicolette van der Walt

Nicolette van der Walt 2012-11-28 Nicolette van der Walt se tweede stel inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Vier seisoene haikoes deur Izak van Rensburg

Izak van Rensburg 2012-11-28 Izak van Rensburg skryf vier haikoes oor die seisoene vir LitNet se groot haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: "die kontinentale kortpad na nêrens" deur Izak van Rensburg

Izak van Rensburg 2012-11-28 'n Haikoe-siklus deur Izak van Rensburg.

Haikoe-kompetisie: "’n terloopse haikoe " deur Izak van Rensburg

Izak van Rensburg 2012-11-28 Nog 'n haikoe deur Izak van Rensburg.

Haikoe-kompetisie: 3 winternaghaikoes deur Izak van Rensburg

Izak van Rensburg 2012-11-28 3 winternaghaikoes deur Izak van Rensburg.

Haikoe-kompetisie: Haikoes deur Jo Fourie-Symmons

Jo Fourie-Symmons 2012-11-28 Haikoes deur Jo Fourie-Symmons

Haikoe-kompetisie: Haikoes deur Adéle Theron

Adéle 2012-11-28 Haikoes deur Adéle Theron.

Haikoe-kompetisie: "Nagjag " deur Braam van der Vyver

Braam van der Vyver 2012-11-28 'n Enkele haikoe deur Braam van der Vyver.

Haikoe-kompetisie: Haikoe deur Jacqui Williams

Jacqui Williams 2012-11-28 Jacqui Qilliams se inskrywing vir ons haikoe kompetisie.
Top