Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Haikoe-kompetisie: 9 Haikoes deur Danie Venter
2012-11-27 Danie Venter se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.Haikoe-kompetisie: Haikoes vir God deur Cecile Cilliers
2012-11-27 Cecile Cilliers skryf 'n reeks haikoes vir God.Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Joy Landman
2012-11-27 Joy Landman se inskrywing vir ons haikoe-kompetisie.Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Eckhard Cloete
2012-11-27 Eckhard Cloete se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.Haikoe-kompetisie: "karl marx drink koffie in kloofstraat" deur Eckhard Cloete
2012-11-27 Eckhard Cloete verbeel hom Karl Marx besoek Kaapstad in sy inskrywing vir ons haikoe-kompetisie.Haikoe-kompetisie: Haikoes deur Anton J Jansen
2012-11-27 Anton J Jansen se haikoes vir ons kompetisie.Om te skryf is om te lees
2012-11-27 "In Om te skryf vertel die skrywer nie wat hy gedoen het om te skep nie, hy demonstreer. Showing, not telling. Die leser moet lees, die skryftoetse agterna voltooi en so leer watter tegnieke gevolg is."It was back in 1999" deur Brenden Letsatsi
2012-11-27 When we just met and we just fell apartin a way we never did before
It’s just that I didn’t know that she was bad
All I knew is what I saw
"It's where I want to be" by Natascha Swart
2012-11-27 Just like the grains of sandthrough an hourglass
our lives will fade away
like water in my hand
"Ja, ek hou van Legos" deur Natascha Swart
2012-11-27 As ek my hart nou vir jou geeSal jy daar wees
om die smart ook weg te vee?
"Just Sing" by Natascha Swart
2012-11-27 When life gives you stormy weatherjust smile and pretend
that you moved on
"Keuses" deur Jana-Shay Leigh
2012-11-27 Liefde is 'n keuseen keuses is belangrik
Bou my op
Breek my af
Hierdie gevoel is gevaarlik
"Klawer Genade" deur Nicoléne Geeringh
2012-11-27 En op die klavierstaan ? bottel wyn
Gewillig te vul met hartsgeheim
En is sy die een wat namens jou drink
ten einde haar siel met donker bevrind?
"Marcia" by Andries de Beer
2012-11-27 Pick me upPick my bones
My angel
My demon
It’s the flight of the crow
"My Ma Sê Ek Moenie" deur Beulah Lee Harris
2012-11-27 Sy is die mooiste meisieen ek wil vir haar hê
Maar kan jy glo
wat sy vir my sê?
"'n Land vol klippe" deur Irene de Kock
2012-11-27 Met treë op die stofpad val die reën weer van voorStemme fluister woorde van verloor
Waar is die dae van teerpad vanaand?
In 'n land vol klippe soek hy net 'n hand
"Neon balls" by Alfonzo Franke
2012-11-27 Neon balls light up inside of meI watch them fall off the tree
Inside of me I watched them fall
Close to you my heart belongs
I won't let go my heart beats strong
"Phezulu" by Andries de Beer
2012-11-27 When the falcon dropped its prey in the desertthe wind began to howl
And the Mother gave thanks
for the bread of another day
From the people in the sky
"Promised Land" by Danny Toerien
2012-11-27 Take me far awayto a never-ending land
They can’t see, they can’t see
what is happening to me
