Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Huis, woning, tuiste: My tuiste, my liefde
2017-01-10Lees Johan Ferreira se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Gedigkompetisie: huis, woning, tuiste
2017-01-06Skryf voor 28 Februarie 2017 ’n gedig oor jou huis, jou woning, jou tuiste en staan ’n kans om R1 000 kontant of ’n boekpakkie propvol lekker boeke los te slaan.
Dankie dat ek nie soos hy is nie
2016-12-20"toe antwoord hy
en die haan kraai drie maal vir my,
want eers toe herken ek Hom"
Hooglied
2016-12-19"Ek voel Jou in die dag se dinge
soos ’n Roy Starke
borduurkant na binne
karos om my gedraai"
Op soek na Richardsbaai
2016-12-12"Met ’n enkelpad wat deur golwende heuwels vol suikerrietlanderye en tropiese vrugteboorde kronkel is ons uiteindelik in die groen landskap waarna ek so verlang het."
Nuwe bestuur van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging vir 2017
2016-12-12Hier is die BSV se nuwe bestuur en jaarprogram vir 2017.
BSV-skryfwedstryd: Skrywers 2017
2016-12-12"Die BSV-bestuur maak graag nou reeds die onderwerpe en inligting bekend vir Skrywers 2017, die jaarlikse nasionale skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging."
Die geboorte van Jesus
2016-12-12"Toe die engele vedwyn het en trug innie hiemel in gegan het, het die skaapwagters vi mekaa gesê, 'Kom ôs gan Betlehem toe en gan kykie ding wat gebeerit, wat die Jirre vi ôs van gesê het.' Toe is hulle hastig daa weg uitie veld uit, en gan kry toe vi Maria en Josef, en die babaseuntjie wat innie krip lê."
Die werker
2016-12-09"Met sy kosblik soos ’n Bybel onder sy arm
wag die werker in die oggendskemer"
Maria gaan kuier by Elisabet en Sagaria se loflied
2016-12-06"44 Toe ek jou stem in my ore hoo, toe skop die kind met heppiness hie binne in my. 45 Geseënd is sy wie gloe dat die Jirre sal doen wat Hy gesê het!"
Waanwêreld
2016-12-06“Wanneer mens iets of iemand so gewoond raak asof dit ’n ledemaat van jou is – ’n ekstra arm wat langs jou swaai – vind jy dit nie vreemd nie.”
Oom Thysie is beswaard
2016-12-02"Pa sê oom Thysie praat met homself omdat hy op ons dorp niemand kry wat slim genoeg is met wie hy kan praat nie."
Die Geboorte van Johannes die Doper wôt voospel
2016-12-01"But die engel het hom gesê, 'Niee, djy hoefie bang te wiesie, wan jou gebed was gehoor. Jou vrou, Elisabet, sal vi jou ’n seun gie, en djy moet sy naam Johannes gie.'"
