Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"Skool" deur Jaomi Zeeman

Jaomi Zeeman 2012-12-03 Ons was blatant voortvarend jonk
met selfgeregtigheid gepronk
Ons het ons donker kant beproef
het selfs die duiwel probeer troef

"Sing vir my" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 Sing vir my van die son
Van die lied wat deur my gaan
Van groot kraters op die maan
Die steppe roofvis, as jy kon
Sing vir my, sing vir my, ja, sing vir my

"Sien jy die gemis op my gesig?" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 Sien jy die gemis op my gesig?
Die verwelkheid in blomme
as hul saans gaan rus?
Sien jy die gemis op my gesig?

"Seeboot vol liefde" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 Op ’n seeboot vol liefde
vaar ons oor die oseaan
Ek troos jou met woorde
vee uit jou oog nog ’n traan

"Scratchy Tune" by Emil Bosch

Emil Bosch 2012-12-03 How long does one wait
to hear flowers grow?
And where in this world
are nightmares sweet?

"Scary Stuff" deur Johanette Loubscher

Johanette Loubscher 2012-12-03 Ek hardloop deur die strate in die donker nag
Die wind waai papiere teen die heinings vas
Donker wolke skuif deur die silwer maan
Nekhare rys, wat’s aan die gang?

"Preserveer" deur Marco Nel

Noodhulpkasset 2012-12-03 Oomblikke gevange in hangende foto’s
Klein ewighede gebêre in omraamde eggo’s

"Plastic" deur Johanette Loubscher

Johanette Loubscher 2012-12-03 Die melk vir my koffie
My sandwich gecling
My mineraalwater
deur ? bottel gesien

"Partykeer" deur Tilla Diedericks

Tilla Diedericks 2012-12-03 Partykeer wil ek sommer net onder die bed gaan lê
As ek moeg geluister is na wat ander mense sê
Partykeer wil ek sommer op die huis se dak gaan dans

"Onegte ek" deur Jac Johan van Zyl

Jac Johan van Zyl 2012-12-03 Hou op om so vir my te kyk
Hou op om so in my in te kyk
Ek het als gegee
Ek het als probeer

"Ode to TLO" by Rob Nel

Rob Nel 2012-12-03 No time for goodbye
Your soul just flied
away to heaven
where you belong

"Neurotic Love" by Rob Nel

Rob Nel 2012-12-03 Between two oceans lies
two things that will change a life
One is good, the other is better
One is people, the other is love

"'n Switzerland in Worcester" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 Hoe lank moes ons wag
vir die reën om te kom?
Hoe lank moes ons wag
vir blomme om te blom?

"Moedeloos" deur Nicholas Muller

Nicholas Muller 2012-12-03 Die skromer verlange in duister se gawes
ons lewe op onbeskryfbare bates
wat egte emosies vir ons behou

"Middernag" deur Nicholas Muller

Nicholas Muller 2012-12-03 Dis middernag en ek lê buite
met die donkerte wat my omvou
Ek wens jy was hier langs my
terwyl jy my in jou arms hou

"Liefde Oorwin" deur Nicholas Muller

Nicholas Muller 2012-12-03 Ek sien hoe jou gemoedere sak
toe sy verby jou loop
Die girl wat eens jou lewe was
vir ewig weggestroop

"Let me be your better day" by Nicolé Harris

Nicolé Harris 2012-12-03 Disappearing seems like
the way to go
Don’t get me wrong
I’m not running away

"Môre se brief" deur Jaydey Sass

Jaydey 2012-12-03 Gee my pen en papier
want môre wil ek vir haar
? hartverklarende brief stuur

"Klaradyn" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 Klaradyn, bly weg van die
bietjies-bietjies wyn
Dis nog te vroeg om so
te proe aan al die bietjies soete wyn


"Kaapstad Blues" deur Rob Nel

Rob Nel 2012-12-03 Hier sit ek saam met Gert Terg
Dik gesuip aan die Tassenberg
Hokkie hoog bo die stad se geraas
Nettie sy nooi het hom vir 'n dealer verlaat
Top