Onegte ek
Hou op om so vir my te kyk
Hou op om so in my in te kyk
Ek het als gegee
Ek het als probeer
REFREIN:
Ek moet ophou rym
Hierdie woorde van my
is vlymskerp
Ek is nie 'n ou vir 'n plek soos dié
Ek soek die bos, die sterre en 'n vuur
Ek het als gegee
Ek het als probeer
REFREIN
Al neuk ek als nou op
ek moet uit, ek’s jammer, my bok
Al neuk ek als op
ek moet uit, my bok
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


