Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"In my drome" deur Joy Landman

Joy Landman 2012-12-03 Hier tussen die sterre
waar ek my soms bevind
Hier naby die maan
in die sprokies van ? kind

"Hartland" deur Izak Pretorius

Izak Pretorius 2012-12-03 My hart trek punt en die verlange loop vêr
tot daar waar skaap- en boklammers blêr
Ek smag na my droë, dorstige land
Namakwaland, my hart se pand

"Glo" deur Nicholas Muller

Nicholas Muller 2012-12-03 Sal jy my glo as ek sê als gaan okay wees?
Sal jy my glo as ek sê ons gaan oorleef?
Sal jy my glo as ek sê ek wil net daar wees
en met jou in my lewe leef?

"Find me" by Minien Hattingh

Minien Hattingh 2012-12-03 Breathe in my life
Conquer the endless shadows
Feed on the light
Fend off all fears of darkened perception

"Fooled" by Franklin Esau

Franklin Esau 2012-12-03 I remember you came to me at a time when love was far away
Never thought that it could find my way
You were gorgeous, beautiful and kind
so it never cross my mind
you'll be leading me to go astray

"Down on me" by Rob Nel

Rob Nel 2012-12-03 I saw you smile
smiling down on me
Smiling for the whole world to see
Oh, just smiling, just smiling
for eternity

"Die Tafel" deur Emile Hager

Emile Hager 2012-12-03 Hier is ek, hier is jy, die tafel is gedek
Sit jy daar, ek sit hier, elkeen op sy plek

"Dankie vir iemand soos jy" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 Dankie vir iemand soos jy
Waar het jy so skielik vandaan gekom?
Soos critters skielik hier en daar verdwyn

"Chrome leather" by Dirk van der Walt

Dirk van der Walt 2012-12-03 I go about my own things
I don't realize
I'm living for two
She’s got pain in her eyes
but I'm slowly caring less

"Besluit maar self" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 In hierdie klein geslote kring
van vriend en vyand so tussenin
Moet ek rotsvas staan om nie vir
Bacchus my siel te laat oorwin

"Armoede" deur Pretronella Basson

Petronella Basson 2012-12-03 Die armoede in ons land maak my bang
Soveel mense in ellende vasgevang
Honger oë staar my aan langs die straat
Oë wat sonder woorde met my praat

"Angels" by Rob Nel

Rob Nel 2012-12-03 Hear the angels cry today
In my mirror I see my face
I long for days gone by

"Afrikaans" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 O, Afrikaans
ek het jou so lief
Baie wil jou dood hê
Ek voel so gegrief

"Wie gaan ons kom haal (mamma moet tog nie skel nie)" deur Vanessa Atson

Venessa Atson 2012-12-03 My ma’t gesê
sy het geweet
dit gaan gebeur
Dit maak so seer

"Whispered dreams" by Martiza du Preez

Maritza du Preez 2012-12-03 Across the street I see myself falling
falling through your tears
I have broken all the rules despite my fears
Over pounding rain
I still hear you calling my name

"What did you do?" by Vanessa Atson

Venessa Atson 2012-12-03 Ripe was the apple when I tasted it
Little did I know it was just a show

"We believe in Africa" by Sophie Radebe

Sophie Radebe 2012-12-03 We believe in love
We believe that Africa is love
African people are love and loved

"Wat is 'n plaas" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 Wat is ’n plaas
sonder moerkoffie, biltong en konfyt?
Wat is ’n plaas
sonder brandewyn, vleisbraai en jolyt?

"War field" by Brian Ngiba

Brian Ngiba 2012-12-03 Yo, zone out
an’ get twisted in my mind of entrapment
Incarcerated within the bounds of intelligence
Scriptures of Biblical precedence

"Vervreem" deur Danélle Botes

Danélle Botes 2012-12-03 Jy was my moontlikheid, ? opsie
? potensiële liefdesverhaal
Iemand met wie ek myself kon deel
maar ek het jou te gou verveel
Top