Lirieke
Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
"Doodsteug" deur Braam van Eeden
2012-12-27 O moeder, is jou kind vermoor?O moeder, het jy jou kind verloor
aan die slag van ’n skoot?
Kom die teug, kom die dood
Dis alles verby
"Die Pelgrim" deur Constant van Graan
2012-12-27 Met ’n breërandhoed en beskermde velBegin sy soektog waarvan almal vertel
’n Pelgrim op sy geldsoekreise
met ’n kruis op ’n kaart as rigtingwyser
"All for Dreams" by Vincent Nxazonke
2012-12-27 They wanted to test if I could really stand up and testifyagainst them and try to justify, myself
And I said just if I could be given a chance to rectify
"Alone (Come find me)" by Melissa Josias
2012-12-27 I was supposed to mentionWhy I need you here
but I couldn’t find you
Or maybe you weren’t here to begin with
"Feels Good" by Unathi Wendy Booi
2012-12-27 Your smile is pixelI could take a picture
But there's something 'bout you
I can't quite place
"Anderkant die rant" deur De Waal Venter
2012-12-27 Anderkant die rantgaan ek vanaand sing
Bokkie, duskant die rant
gaan ek vir jou lekkerte bring
"Beautiful Lie" by Unathi Wendy Booi
2012-12-27 I'm happyI'm happy you're happy, babe
I let go
because I loved you so and
"Bollemakiesie Liefde" deur Lizanne Boyder
2012-12-27 Ek dink aan jou en daar gebeur ditDis daardie gevoel wat druk in jou hart
Dit is daardie gevoel, daardie bollemakiesie gevoel
"Great Expectation" by Unathi Wendy Booi
2012-12-27 So much for my great expectationWaiting, waiting, I wait for you
Searching to find what's this piece I'm missing
"Herstory" by Unathi Wendy Booi
2012-12-27 In part, I think I'll deny itWhat a story, fabrications
Pool of lies, I can't swim in
Come at my rescue, super save me
"Dink aan jou" deur Lizanne Boyder
2012-12-27 Soos die son sak vanaandsak my gemoed
Ek weet ek is weer alleen
"Hier by jou" deur Abe Landsberg
2012-12-27 Ek sien jou in die maanlig en jy lyk nes soos ? droomAlles lyk so fraai en so skoon
Die lewe kry betekenis
"Hoor jy?" deur Poppie Kruger
2012-12-27 Ongenaakte, ongetwyfeld bly dieoorstelpte lewe waar ons dikwels net stil verduister
Maar hoor jy my hartklop, hoor jy my fluister?
Dra jy my bede, wil jy nog luister?
"Het jou by jou pa kom steel" deur Braam Malherbe
2012-12-27 In my hand is daar 'n bos roseen ? ring net vir jou
Dit het n groot diamant op
want ek het gekom om jou hand te vra
"Hey dude" by Unathi Wendy Booi
2012-12-27 Hey dudeWhile you're standing at the corner
I'm real, I miss you
Hope to see you soon
"Bagasie" deur Jattie de Beer
2012-12-24 "Hey, meisiekind, ek is oortuig:Ons sal makliker opstyg
As ons net minder dinge pak."
"Wired" by Jacobus Engelbrecht
2012-12-21 I got all the tracks pumping through my speakersThe rhythm’s getting strong, the bass is getting deeper
Help me up, help me survive, CPR me, make me feel alive
"Wanneer ek luister" deur Nerishia Massyn
2012-12-21 Wanneer ek luister hoor ek nie jou lyrics, op die ou einde bly jy ? visEk hoor jou woorde, maar die bedoeling is vir my soos valse kore
Onophoudelik in my siel, verkrakend soos ? straat langse kill
"Vanaand gaan ons groot" deur Jacobus Engelbrecht
2012-12-21 Vanaand gaan ons grootso kry ? bietjie lood in jou potlood
Vanaand gaan ons groot
ja, vanaand laat ons dinge kook
"This land is mine" by Jacobus Engelbrecht
2012-12-21 It was a new day, perfect sunriseThe day I realised that I live in paradise
This is my country, my place of birth
I’ll give you everything, every cent I’m worth
