Het jou by jou pa kom steel
Met 'n lied in my hart staan ek voor jou deur
In my hand is daar 'n bos rose
en ? ring net vir jou
Dit het n groot diamant op
want ek het gekom om jou hand te vra
REFREIN:
Met ? lied in my hart staan ek voor jou deur
Want jy, jy is bedoel vir my
Jy is die een wat ek
vir altyd langs my wil hê
Want jy, jy is die een vir my
en ek het jou by jou pa kom steel
Jou pa, hy maak toe daardie deur oop
en vra wat ek al weer wil hê
Hy lag en vra of die rose vir hom is
en toe al die tyd staan jy agter die deur en lag
REFREIN
BRUG
REFREIN
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


