Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"I gotta believe" by Conrad Rudolph

Conrad Rudolph 2013-01-02 How can I stay sane
when everything around me
happens without purpose?

"Keeps Getting Worse" by Christiaan Rossouw

Christiaan Rossouw 2013-01-02 Oh, young girl
get off that stage
Wipe off that makeup

"Laaste Lag" deur Christiaan Rossouw

Christiaan Rossouw 2013-01-02 Tel haar op net so skuins na 10
slyp agter uit sodat pa nie sien
Kort rokkie, oop toppie kom sy oor die gras

"Look Inside" by Amy-Louise Dickinson

Amy-Louise Dickinson 2013-01-02 I’ve been trading places with myself
I’ve been dreaming I was someone else
Got uninvited burdening anxiety
and it’s curdling, it’s curdling inside of me

"Love of Mine" by Christiaan Rossouw

Christiaan Rossouw 2013-01-02 When I was a young boy playing in the sand
Playing till there's blood on my hands
Everything was fine then

"Maanlawaai" deur Marissa van den Heever

Marissa van den Heever 2013-01-02 Daars ‘n wilde hobble-pad na die maan
ongerep en sonder naam
Wees versigtig as jou voete dit vind
wie daarop stap verander in ‘n kind

"My long" deur Suzanne Scholtz

Suzanne Scholtz 2013-01-02 In oranje, rooi en liefde
het dit opgevlam, opsy
Die vlamme van verlange
het koud gebrand in my

"My Smile" by Yogaveni Neshni Naidoo

Yogaveni Neshni Naidoo 2013-01-02 Wake up in the morning
it is a brand new day
Gotta crazy feeling
everything will go my way

"My Time to Shine" by Yogaveni Neshni Naidoo

Yogaveni Neshni Naidoo 2013-01-02 For so long I've been afraid
stayed hidden in the shade
Thoughts that haunted me
What would they think of me?

"Never You" by Beulah Harris

Beulah Lee Harris 2013-01-02 If I seem a little down
and not quite myself
Don't worry about me
If you see a little frown

"Nou's jy weg" deur Christiaan Rossouw

Christiaan Rossouw 2013-01-02 Daar was 'n tyd wat niemand my en jou kon skei
In mekaar se arms gaan die dae verby
Maar die droom het toe ook tot 'n einde gekom

"Ons Mense" deur Frans Hendrik De Villiers

Frans Hendrik De Villiers 2013-01-02 Ek is die Skepping, jy die big bang
Jy is gees en ek atome

"Pop Culture Bekeerdes" deur André Terblanche

André Terblanche 2013-01-02 Liefde is 'n doolhof emosies wat per toeval in akkoord harmoniëer
Dis 'n sad song met 'n happy chorus
'n Adéle tune met 'n catchy beat

"Rooiwynvlekke" deur Frans Hendrik De Villiers

Frans Hendrik De Villiers 2013-01-02 Ek onthou nog die Noordwes
en proe jou in my herhinneringe
Ruik jou op my kussings

"Ruimtedier" deur Frans Hendrik De Villiers

Frans Hendrik De Villiers 2013-01-02 Binne ? tronk van vlees
gebind in die hier
Voel hy verwerp en verneder
die ruimtedier

"Rumors of Ray" by Andre Kriel

2013-01-02 Love to meet you says a stranger
to someone unknown
Love to see you says a friend
to someone known

"Rusty Flowers" by Janene de Beer

Janene de Beer 2013-01-02 We, we are dust
Fragile souls seeking
Inspired by love

"Something so wrong feel so right" by Nolan Sampson

Nolan 2013-01-02 I had my heart set on you
I loved you for so long
In your eyes it seemed wrong
But how can something so wrong
feel so right?

"Sprokiesland" deur Lean Myburgh

Lean Myburgh 2013-01-02 Ek wens ons kon saam na ‘n sprokiesland toe gaan
op Liewe Heksie se nuwe besem ry tot by die man op die maan
En as Hansie en Grietjie aan die heks se huisie kou
sal ons twee saam eet, maar as die heks kom sal ek haar van jou af weghou

"The World's Most Famous Man" deur Christiaan Rossouw

Christiaan Rossouw 2013-01-02 Out on the street since the early age of four
my mamma was gone, she didn’t love me no more
But then I met a man with fingers of gold
Top