Ons Mense
Ek is die Skepping, jy die big bang
Jy is gees en ek atome
En ons is mense, en ons is mense
Ek is die Oordeelsdag en jy entropie
Jy is die hemel, en ek is stilte
En ons is mense, en ons is mense
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


