"Blaai in mekaar" deur Frans Hendrik De Villiers
2013-01-02 Die sonpolse lek die skemer inen die maan ontsnap uit my bottel se hoeke
"Die Nag" deur Frans Hendrik De Villiers
2013-01-02 Ek drink, nooi die rituele van die nagMaak die son buig oor die see
terwyl die nagsekel kom
"Ons Mense" deur Frans Hendrik De Villiers
2013-01-02 Ek is die Skepping, jy die big bangJy is gees en ek atome
"Rooiwynvlekke" deur Frans Hendrik De Villiers
2013-01-02 Ek onthou nog die Noordwesen proe jou in my herhinneringe
Ruik jou op my kussings
"Ruimtedier" deur Frans Hendrik De Villiers
2013-01-02 Binne ? tronk van vleesgebind in die hier
Voel hy verwerp en verneder
die ruimtedier
