Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"Hoor jy?" deur Poppie Kruger

Poppie Kruger 2012-12-27 Ongenaakte, ongetwyfeld bly die
oorstelpte lewe waar ons dikwels net stil verduister
Maar hoor jy my hartklop, hoor jy my fluister?
Dra jy my bede, wil jy nog luister?

"Het jou by jou pa kom steel" deur Braam Malherbe

Braam Malherbe 2012-12-27 In my hand is daar 'n bos rose
en ? ring net vir jou
Dit het n groot diamant op
want ek het gekom om jou hand te vra

"Hey dude" by Unathi Wendy Booi

Unathi Wendy Booi 2012-12-27  Hey dude
While you're standing at the corner
I'm real, I miss you
Hope to see you soon

"Bagasie" deur Jattie de Beer

Jattie de Beer 2012-12-24 "Hey, meisiekind, ek is oortuig:
Ons sal makliker opstyg
As ons net minder dinge pak."

"Wired" by Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-21 I got all the tracks pumping through my speakers
The rhythm’s getting strong, the bass is getting deeper
Help me up, help me survive, CPR me, make me feel alive

"Wanneer ek luister" deur Nerishia Massyn

Nerishia Massyn 2012-12-21 Wanneer ek luister hoor ek nie jou lyrics, op die ou einde bly jy ? vis
Ek hoor jou woorde, maar die bedoeling is vir my soos valse kore
Onophoudelik in my siel, verkrakend soos ? straat langse kill

"Vanaand gaan ons groot" deur Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-21 Vanaand gaan ons groot
so kry ? bietjie lood in jou potlood
Vanaand gaan ons groot
ja, vanaand laat ons dinge kook

"This land is mine" by Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-21 It was a new day, perfect sunrise
The day I realised that I live in paradise
This is my country, my place of birth
I’ll give you everything, every cent I’m worth

"The Dreamer" by Paddy Gobel

Paddy Gobel 2012-12-21 She’s a dreamer, lives her life in the past, in yesterday
A little frail, a little touched some people say
Romeo and Juliet by a different name
Old romance, she says in life things never change
She’s a dreamer, a lonely dreamer

"Soek my by 'n ander plek" deur George Ingram

George Ingram 2012-12-21 Daar is ? kus wat wag
met my naam in sy sand
? Boot in sy waters
en ? spaan vir my hand

"Seun van Mooifontein" deur Paddy Gobel

Paddy Gobel 2012-12-21 Ek staan hier in die land van sneeuwit berge
terwyl die engel van verlange arms om my vou
En die trane in my oë word net erger
as sy vir my fluister alles wat ek goed onthou

"Running towards midnight" by Paddy Gobel

Paddy Gobel 2012-12-21 I’m running from the sunlight, running towards midnight
Running from the spotlight, running to the dark
Keep running, running to the dark

"Ons kuier" deur Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-21 Ons kuier ? hond uit ? bos uit
Ek soen jou, meisie, tot jou ore tuit
Jy kan maar se fluit-fluit
maar ons storie is nog nie uit

"No Mortal Man's Opinion" deur Janene de Beer

Janene de Beer 2012-12-21 Words are like mirrors, they reveal who you are
Not all reflections are the truth, no
‘Cause perceptions are filtered through scars

"Nie alleen nie, net op my eie" deur Lizelle du Preez

Lizelle du Preez 2012-12-21 Ek is nie alleen nie, net op my eie
Mense is mal en jy gaan nog hard val
Staan op, kyk op, want die lewe gaan aan
Jy dink jy is alleen, maar dit is als net ? leuen

"Nelly Baby" by Masuku Khulekani

2012-12-21 Nelly baby, I laugh a little when I think about the days we first met
It was so fine, so nice, felt right
The feelings felt real

"Miskien Eendag" deur Marius Ochse

Marius Ochse 2012-12-21 Hartseer se asem is swart
Verlies se oë blou
Grou is die aura van smart
Roet se mantel hang om berou
Rooi is my verlange, my verlange na jou

"Maklik" deur Nerisha Massyn

Nerishia Massyn 2012-12-21 Maklik hoe ? bietjie dou op my voorkop
die wêreld kan stop
En ek vir ? oomblik ? gevoel het van vry

"I wana know" by Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-21 Day 1, you knew I had my eye on you
I fell in love with you on day 2
Day 3, I couldn’t really ask for more

"I ain’t kissed you yet" by Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-21 Long ago, was seventeen
I saw your face and I was keen
I had feelings, I let you know
but all you did was let me go
Top