Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"Ongetiteld" deur Jana-Shay Leigh

Jana-Shay Leigh 2013-01-03 En as ek in die verte staar voel ek die trane in my oog baljaar
Ek hoor jou woorde in my oordromme brand
Ek besef ek dra die letsels van jou gebroke woorde

"Soektog na myself" deur Peetjan du Plessis

Peetjan du Plessis 2013-01-03 Het verdwaal langs die pad
oranje hoof, brein
By die wildtuin van my hart

"Tyd en Wyl" deur Willem Fras

William Fras 2013-01-03 Die is die eerste bladsy van ? hoofstuk
met groot onsekerhede en twyfel voor
? Seer wat nog nie gaan slaap het nie en klou nog styf vas

"Verdwaal deur die lewe" deur Megan Breedt

Megan Breedt 2013-01-03 Jy draai om my terwyl my wêreld stil gaan vergaan
Moet ons aangaan met ons lewe?

"Promises" by Michelle Paton

Michelle Paton 2013-01-03 Promises made, broken and lost
Opened my heart, opened my soul
You said you'll be there the day that I fall
but now that I’m down you're nowhere around

"So alleen soos ek" deur Jennifer Fouche

Jennifer Fouche 2013-01-03 Kom ons praat oor my hele lewensverhaal
Daar was altyd iemand wat my teleurstel
En dit was in my onderbewusyn die hele tyd

"Song for you" deur Camilla Coutts

Camilla Coutts 2013-01-03 It's hard for me to say those things I want to say
but I wrote them in a song for you
I know you're feeling lost and nothing comes without a cost
But I know we still have times to go through

"Tyd om te vier" deur William Matthew

William Matthew 2013-01-03 Soms wonder ek, is ek op die regte plek?
my hart is partykeer baie seer
en ook partykeer baie vol vrees

"Wish your enemies long lives" by Thembeka Matwa

Tembeka Matwa 2013-01-03 I learnt to expect the past and make a benefit of a new life
My fears and doubts will only make my journey too long and curvy
And only my faith and dedication will take me to what I intend on achieving

"Twee kante van dans" deur Willie Louw

Willie Louw 2013-01-02 [Arno]
Goeienaand, dames
[Raptor]
Whazzup

"Winter" deur Willie Louw

Willie Louw 2013-01-02 Êrens in die agtergrond is daar iets wat soos musiek klink
Afrika ritmes, Amerikaanse idees

"Wyd en syd" deur André Terblanche

André Terblanche 2013-01-02 Al is die pad soms duister en alleen
Al voel die dae al korter
en die nagte een
Onthou my hart sal altyd joune bly
Daar is geen donker met my liefde
aan jou sy

"Word Weavers" by Jessica Hewson

Jessica Hewson 2013-01-02 See the stars in your eyes
I fly
See the dark curls
I smile
Hear the words I love

"Wake up, honey" by Edmund Meyer

Edmund Meyer 2013-01-02 Are you ready?
Are you pure?
I know something, you might too

"Vat 'n kans op die lewe" deur Jo-Anne Vermeulen

Jo-Anne Vermeulen 2013-01-02 Die lewe is soms 'n vreugdeslied, dit kan jy maar weet
Dit vat soms baie van 'n mens, elke dag elke geswoeg en gesweet
Al die dinge van die lewe, positief en negatief, eet al ons tyd

"Van ’n dogter aan haar pa" deur Jeanne-Marie Paul

Jeanne-Marie Paul Sing 'it 2013-01-02

"Almal wil veilig voel
Almal soek ’n onbeskryflike liefde wat oor hul spoel
Dis die liefde wat net een man ooit kan gee
Net pa kon my veilig laat voel en my trane weg vee"

"Uurglas" deur Gert de Jager

Gert de Jager 2013-01-02 Die kom en gaan van tyd
kan jou soms in die stof laat byt

"Ring of Love" by Louise Viljoen

Louise Viljoen (JBay) 2013-01-02 Midnight kisses
Sand angels on the beach
Summer dreams and silver lightning
Thunder in the sky

"I'm Sorry" by Manini Mofokeng

Manini Mofokeng 2013-01-02 Sorry is the only word that I feel
Sorry is the painful word in my ears
I’m sorry, I’m sorry, baby, sorry is the word that makes my heart heal

"Roos van rose" deur Frans Massyn

Frans Massyn 2013-01-02 So skoon soos ’n roos
so rein soos dou
Daar is iets wat my troos
dis my liefde vir jou
Top