Vat 'n kans op die lewe
Die lewe is soms 'n vreugdeslied, dit kan jy maar weet
Dit vat soms baie van 'n mens, elke dag elke geswoeg en gesweet
Al die dinge van die lewe, positief en negatief, eet al ons tyd
REFREIN:
Ek gee jou hulp as jy vra
Ek gee jou liefde en bystand om jou te dra
So gee ek my woord, maar al wat ek vra
is, is, is gee my net 'n kans
Gee my net 'n kans
Die lewe is te kort vir verwyt
besluit op 'n plan en moenie mors jou tyd
Lewe en verhoudings vat soms als wat jy het
dit voel soms soos 'n rollercoaster ride of 'n dirty bet
Maar vir ons mense en Here leef ons voluit
al is dit moeilike fases en soms 'n stryd
Volg net God se wet en leef voluit
REFREIN:
Ek vra jou 'n kans
om te lewe of te dans
Gooi weg jou verse, verwyte en sere
leef voluit en glo in jou Here
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


